Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleep Haven Self-Catering

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Frans T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Was net 'n plesier om hier twee nagte oor te bly. Sal beslis weer hier kom bly. Lekker gerieflik geleë, sal weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
Goeie more Frans, Dankie vir die resensie. Dit was vir ons 'n voorreg dat julle ons gekies het om by ons oor te slaap. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Vic en Bobby

Linda O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Pragtige en gerieflike oorslaap plekkie vir twee. Die plekkie is ideaal vir oorslaap vir 2 mense - kompak, maar baie prakties en modern met alles wat jy nodig het vir kosmaak. Ons twee het gerieflik gebly sonder om onder mekaar se voete te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
Beste Linda, Baie dankie. Dit was vir ons ook baie lekker dat julle by ons gekuier het. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vic en Bobby

Andre V
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Uitstekend. Ek wil net noem dat dit bo verwagting was. Baie aangename gasheer. Die eenheid is uiters goed toegerus, baie netjies en uiters skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
Beste Andre, Baie dankie vir jou resensie. Dit was vir ons 'n voorreg om jou te kon verwelkom en hoop om jou gou weer te sien. Groete, Vic en Bobby

Dirk L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustige en bekostigbare verblyf. Sal beslis weer daar gaan bly! Ons was goed ontvang deur Vic en hy het moeite gedoen om ons tuis te laat voel en spesiale parkering reëling getref t.o.v. die feit dat ons met 2 voertuie opgedaag het. Alhoewel die dakwaaier fantasties was, kan 'n lugreëling 'n bonus wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corinne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

'n Besonder netjiese en goed ingerigte selfsorg eenheid. Ons het baie lekker gebly! Hierdie is 'n besonder netjiese en fyn afgeronde slaapplekkie. Ons was heerlik bederf met verskeie ekstras.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
Beste Corinne, Baie dankie vir die resensie. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Ons vertrou ons sien julle gou weer. Vic en Bobby

Jakkie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sal beslis weer gebruik maak van gerief. Ons het baie lekker gebly. Gasheer en vrou het ons met alles tegemoet gekom. Julle is twee pragtige mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
Beste Jakkie, Baie dankie vir die resensie. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Ons hoop om julle weer binnekort te sien. Julle is altyd welkom by ons. Groete, Vic en Bobby

Nico C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons kon lekker saam met ons familie kuier wat in Sleep Haven 1 gebly het. Die gastehuis het voldoen aan ons verwagtinge. Geen steurnisse van verkeer, harde lawaai en honde wat blaf nie. Stil area. Die eienaars was baie behulpsaam en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
Goeie more Nico. Dankie vir die resensie. Dit was vir ons baie lekker om julle by ons te verwelkom. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vic en Bobby

Jolene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netjies en veilig. Baie netjies en veilig, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
Baie dankie, Jolene. Dit was 'n voorreg vir ons om julle by ons te verwelkom. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vic en Bobby

Daleen F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Sjokolade was oulik. Vriendelik, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom. Vic en Bobby

Cemcrete (pty) Ltd V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Peaceful. Wonderful little place in the middle of Nelspruit. Accommodation was easy to find, clean, safe and secure. Perfect for a week's stay for 1 or 2 people. You can see that the hosts put a lot of effort into making guests feel welcomed. 10/10 would book again for my next trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
Thank you for the review. It was a privilege to accommodate you. You were a great guest. We hope to see you soon again. Vic & Bobby

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bobby Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 619
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 619
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Nagapiestraat 6, Nelspruit Uitbreiding 22, Mbombela, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf4539b3caa712691f515f8062feda84c93d9d070082f1d790dc012b672820413e4ca4381ee75a46dff3544fcebb6b35536f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R619 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 6 Nagapie Street Nelspruit Ext 22 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.503201824014 30.994272988955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang