Sleep Haven Self-Catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Bobby Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 9 maande
Opsomming van Resensie
Rhys E - Sep 2024
Algehele gradering
Excellent.
Sleep Haven Self-Catering se terugvoer
Thank you for the review. It was a pleasure to have you here.
Regards
Tallies T - Sep 2024
Algehele gradering
Baie goed geleë en sal weer gebruik maak van die oornag.
Sleep Haven Self-Catering se terugvoer
Baie dankie.
Dit was vir ons 'n voorreg om julle te verwelkom. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Ruth G - Aug 2024
Algehele gradering
Very clean, comfortable, welcoming and cosy.
Lees meerSleep Haven Self-Catering se terugvoer
Good day Deon and Ruth,
Thank you for the review. It was an absolute pleasure to welcome you at Sleep Haven.
We sincerely hope to see you again.
Regards,
Vic & Bobby
Leon F - Jul 2024
Algehele gradering
Gemaklike plekkie met goeie ligging.
Sleep Haven Self-Catering se terugvoer
Middag Leon,
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was vir ons 'n plesier om julle by ons te verwelkom.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Vic en Bobbie
Maryna F - Jul 2024
Algehele gradering
Skoon oornag verblyf vir enkel persoon in Mbombela.
Sleep Haven Self-Catering se terugvoer
More Maryna,
Dankie vir jou resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Bobby en Vic
Pierre F - Jun 2024
Algehele gradering
Vriendelik gasheer en baie netjies plek in 'n mooi area.
Sleep Haven Self-Catering se terugvoer
Pierre,
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was lekker om julle by ons te verwelkom.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vic en Bobby
Malie B - Mei 2024
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Veilig. Maklik om te kry.
Sleep Haven Self-Catering se terugvoer
Beste Malie,
Baie dankie vir die mooi resensie. Dankie dat julle die eenheid so netjies gelos het. Dit was 'n plesier om julle by ons te verwelkom en sien daarna uit om julle gou weer te sien.
Groete
Vic en Bobby
Wikus K - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Sleep Haven Self-Catering se terugvoer
Wikus,
Baie dankie vir jou resensie. Dit was 'n plesier om jou by ons te verwelkom.
Ons hoop om jou gou weer te sien.
Bobby en Vic
Christo L - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker gebly en geslaap.
Sleep Haven Self-Catering se terugvoer
More Christo.
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was vir ons lekker om jou by ons te verwelkom. Ons hoop om jou gou weer te sien.
Groete, Bobby en Vic
Martin M - Feb 2024
Algehele gradering
Dit was aangenaam om daar te oornag.
Sleep Haven Self-Catering se terugvoer
Goeie more, Martin.
Baie dankie vir die mooi kommentaar. Dit was vir ons lekker om julle hier te hê. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Bobby en Vic
Trudy Mnisi M - Feb 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Sleep Haven Self-Catering se terugvoer
Good day.
Thank you for the great review. It was a pleasure to have you here. We hope to see you soon.
Kind Regards
Bobby
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Nagapiestraat 6, Nelspruit Uitbreiding 22, Mbombela, 1201, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang