Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleep Haven Self-Catering

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Nagapiestraat 6, Nelspruit Uitbreiding 22, Mbombela, 1201, Mpumalanga
  • Vanaf R619 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sleep Haven Self-Catering bied verblyf in 2 moderne selfsorgwoonstelle in Mbombela wat elk slaapplek aan 2 gaste beid. Dit is in 'n stil en veilige woonbuurt langs die eienaar se huis en spog met 'n panoramiese uitsig en asemrowende sonsondergang.

Die oopplan-woonstelle het elkeen 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n ontbytarea, 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, potte, 'n pan en ander kombuistoebehore. Die TV het sekere DStv-kanale en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Ekle eenheid het goeie waaier.

Verder is daar 'n swembad en draagbare braaigeriewe. Slegs houdskool vure word toegelaat.(Geen houdvure nie )

Die woonstelle het hul eie ingange sonder trappe en bied veilige onderdakparkeerplek agter 'n elektriese hek met 'n alarm. (Slegs 1 voeruig per Eenheid ) Die oornagverblyf is naby winkels MediKliniek en die Matumi Golfbaan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Muesee T
Saam met vriende
5.0
Amazing place! We truly had an amazing stay at Sleep Haven, it felt like a home away from home. Bonus point, they have amazing hospital...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Sara G
Saam met lewensmaat
5.0
Eienaars het ons baie vriendelik verwelkom en tuis laat voel. Verblyf was gerieflik. Alles wat nodig is vir 'n nag se oorslaap was beskikbaar. Plek wa...
Sien meer
Feb 2025
Frans T
Saam met lewensmaat
5.0
Was net 'n plesier om hier twee nagte oor te bly. Sal beslis weer hier kom bly. Lekker gerieflik geleë, sal weer daar oorbly.
Jan 2025
Linda O
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige en gerieflike oorslaap plekkie vir twee. Die plekkie is ideaal vir oorslaap vir 2 mense - kompak, maar baie prakties en modern met alles wat ...
Sien meer
Jan 2025
Andre V
5.0
Uitstekend. Ek wil net noem dat dit bo verwagting was. Baie aangename gasheer. Die eenheid is uiters goed toegerus, baie netjies en uiters skoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bobby Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Nagapiestraat 6, Nelspruit Uitbreiding 22, Mbombela, 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Sleep Haven Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 619
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 619
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Nagapiestraat 6, Nelspruit Uitbreiding 22, Mbombela, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf4539b3caa712691f515f8062feda84c93d9d070082f1d790dc012b672820413e4ca4381ee75a46dff3544fcebb6b35536f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R619 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 6 Nagapie Street Nelspruit Ext 22 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.503201824014 30.994272988955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang