Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleep Haven Self-Catering

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Nagapiestraat 6, Nelspruit Uitbreiding 22, Mbombela, 1201, Mpumalanga
  • Vanaf R615 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sleep Haven Self-Catering bied verblyf in 2 moderne selfsorgwoonstelle in Mbombela wat elk slaapplek aan 2 gaste beid. Dit is in 'n stil en veilige woonbuurt langs die eienaar se huis en spog met 'n panoramiese uitsig en asemrowende sonsondergang.

Die oopplan-woonstelle het elkeen 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n ontbytarea, 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, potte, 'n pan en ander kombuistoebehore. Die TV het sekere DStv-kanale en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Verder is daar 'n swembad en draagbare braaigeriewe. Slegs houdskool vure word toegelaat.(Geen houdvure nie )

Die woonstelle het hul eie ingange sonder trappe en bied veilige onderdakparkeerplek agter 'n elektriese hek met 'n alarm. (Slegs 1 voeruig per Eenheid ) Die oornagverblyf is naby winkels MediKliniek en die Matumi Golfbaan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Andre V
5.0
Uitstekend. Ek wil net noem dat dit bo verwagting was. Baie aangename gasheer. Die eenheid is uiters goed toegerus, baie netjies en uiters skoon.
Jan 2025
Dirk L
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige en bekostigbare verblyf. Sal beslis weer daar gaan bly! Ons was goed ontvang deur Vic en hy het moeite gedoen om ons tuis te laat voel en spes...
Sien meer
Jan 2025
Corinne S
Saam met lewensmaat
5.0
'n Besonder netjiese en goed ingerigte selfsorg eenheid. Ons het baie lekker gebly! Hierdie is 'n besonder netjiese en fyn afgeronde slaapplekkie. Ons...
Sien meer
Jan 2025
Jakkie P
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer gebruik maak van gerief. Ons het baie lekker gebly. Gasheer en vrou het ons met alles tegemoet gekom. Julle is twee pragtige mense.
Des 2024
Nico C
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kon lekker saam met ons familie kuier wat in Sleep Haven 1 gebly het. Die gastehuis het voldoen aan ons verwagtinge. Geen steurnisse van verkeer, ...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bobby Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Nagapiestraat 6, Nelspruit Uitbreiding 22, Mbombela, 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Sleep Haven Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 615
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 615
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Nagapiestraat 6, Nelspruit Uitbreiding 22, Mbombela, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf4539b3caa712691f515f8062feda84c93d9d070082f1d790dc012b672820413e4ca4381ee75a46dff3544fcebb6b35536f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R615 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 6 Nagapie Street Nelspruit Ext 22 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.503201824014 30.994272988955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang