Sleep Haven Self-Catering
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Nagapiestraat 6, Nelspruit Uitbreiding 22, Mbombela, 1201, Mpumalanga
-
Vanaf
R595R536 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sleep Haven Self-Catering is 'n lieflike moderne eenheid vir 2 gaste in Mbombela, Mpumalanga. Dit is in 'n stil en veilige woonbuurt langs die eienaar geleë en spog met 'n panoramiese uitsig en asemrowende sonsondergang.
Die oopplan-woonstel het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die woonstel is met 'n stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, toebehore en alle kombuistoebehore toegerus. Dit sluit 'n TV met Netflix, sekere DStv-kanale insluitend Kyknet en gratis WiFi in. 'n Swembad is vir die warm Laevelddae beskikbaar en 'n braai word ook voorsien.
Die woonstel het sy eie ingang en bied veilige onderdakparkeerplek agter 'n elektriese hek met 'n alarm.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Bobby Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Nagapiestraat 6, Nelspruit Uitbreiding 22, Mbombela, 1201, Mpumalanga
- Gaste dink Sleep Haven Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sonheuwel Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Nagapiestraat 6, Nelspruit Uitbreiding 22, Mbombela, 1201, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang