Sleep Haven Self-Catering
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Nagapiestraat 6, Nelspruit Uitbreiding 22, Mbombela, 1201, Mpumalanga
-
Vanaf
R605R545 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sleep Haven Self-Catering bied verblyf in 2 moderne selfsorgwoonstelle in Mbombela wat elk slaapplek aan 2 gaste beid. Dit is in 'n stil en veilige woonbuurt langs die eienaar se huis en spog met 'n panoramiese uitsig en asemrowende sonsondergang.
Die oopplan-woonstelle het elkeen 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n ontbytarea, 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, potte, 'n pan en ander kombuistoebehore. Die TV het sekere DStv-kanale en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Verder is daar 'n swembad en draagbare braaigeriewe. Gaste moet hul eie houtskool en vuurmaakhout saambring.
Die woonstelle het hul eie ingange sonder trappe en bied veilige onderdakparkeerplek agter 'n elektriese hek met 'n alarm. Die oornagverblyf is naby winkels MediKliniek en die Matumi Golfbaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Bobby Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Nagapiestraat 6, Nelspruit Uitbreiding 22, Mbombela, 1201, Mpumalanga
- Gaste dink Sleep Haven Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sonheuwel Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Nagapiestraat 6, Nelspruit Uitbreiding 22, Mbombela, 1201, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang