Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleep in Gordons Bay

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Zenobia B
1 nag
5.0
Aug 2024

I would recommend it. The host was very helpful and friendly. He would always keep me updated. The place was very neat and cosy. WiFi connection was very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cardi K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig en veilig. Ek en my man het baie lekker gebly. Baie lekker rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole G
1 nag
5.0
Feb 2024

Het die baie geniet. Was baie lekker. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colen H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Dit was 'n leka rustige verblyf en die eienaar was baie behulpsaam. Dit was baie lekker en rustig, en die prys was reg, ons kon vroeër as gewoonlik incheck, en daarvoor is ek baie dankbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Heerlike moerkoffie deur die gasheer self gerooster. Baie netjies en skoon. Effens klein, maar ons wou net slaapplek kry. Vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Ten spyte van die min ruimte het ons wel lekker geslaap. Ons is vriendelik deur die gasheer ontvang. Die kamer is baie klein. Met die dubbelbed en rakkie vir die ketel, borde ens., is daar baie min beweegruimte - veral as jy 2 mense is. Ek sal dit slegs vir 'n enkel persoon aanbeveel wat net 1 of 2 nagte wil oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Tossie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Eienaar het ons eers die volgende dag verwag. Slegs oornag, baie klein. Lekker geslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lizelle J
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Vriendelike ontvangs, rustige omgewing en alles mooi skoon en netjies. Baie lekker gebly. Mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shanghai-weg 2, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA362e81975e8438757003c388df3eeca15661614ea7718b3ae05bec3365a01472321b9d70a75b293673ac1bae5e0121267138?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 2 Shanghai Way Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.151436299935 18.877055387813

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang