Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleep in Gordons Bay

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shanghai-weg 2, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R620 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sleep in Gordons Bay is 'n bekoorlike eenheid wat selfsorgverblyf in Gordonsbaai, Kaapstad bied.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, ketel, 'n yskassie, eetgerei en breekware toegerus is.

Die kamer het ook 'n TV en gratis WiFi.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Zenobia B
5.0
I would recommend it. The host was very helpful and friendly. He would always keep me updated. The place was very neat and cosy. WiFi c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Cardi K
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en veilig. Ek en my man het baie lekker gebly. Baie lekker rustig en veilig.
Mrt 2024
Nicole G
5.0
Het die baie geniet. Was baie lekker. Dankie.
Feb 2024
Colen H
Saam met vriende
5.0
Dit was 'n leka rustige verblyf en die eienaar was baie behulpsaam. Dit was baie lekker en rustig, en die prys was reg, ons kon vroeër as gewoonlik in...
Sien meer
Jan 2024
Lizelle J
5.0
Vriendelike ontvangs, rustige omgewing en alles mooi skoon en netjies. Baie lekker gebly. Mooi skoon en netjies.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Shanghai-weg 2, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sleep in Gordons Bay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shanghai-weg 2, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA362e81975e8438757003c388df3eeca15661614ea7718b3ae05bec3365a01472321b9d70a75b293673ac1bae5e0121267138?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 2 Shanghai Way Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.151436299935 18.877055387813

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang