Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleep On 7 Guest Rooms

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Sleep On 7 Guest Rooms
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Thersia C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thersia C

Rustige, gerieflike verblyf.

Netjiese, gerieflike verblyf met alles wat 'n mens nodig het. Vriendelike, gasvrye ontvangs - Deeglike inligting vooraf; telkens deur die gasvrou opgevolg. Baie dankie.

Estie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie V

Die gasvrou was besonder vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis weer daar bly.

Die verblyf was heerlik!

Sulene R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulene R

Hoogs aan te beveel vir 'n oornag verblyfplek.

Hoogs tevrede. Kamer was netjies, keurig en het in al ons behoeftes voorsien. Gasvry ontvang. Groot waardering vir die gereelde kontak met duidelike aanwysings, kontaknommers ens. asook persoonlike belangstelling deur die gasvrou.

Harry O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Harry O

Our stay was fine.

Our stay was fine, except that there was no wardrobe or proper hanging space for our suits and coats. There was also no TV to watch news or current affairs. The heater for a cold winter day was very small and did not feel adequate. I would say for a short stay, it was acceptable. Generally, the setting and environment were very good.

Etresia Struwig S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Etresia Struwig S

Nie gerieflik genoeg nie.

Die bed is nie op standaard nie. Die bed is ook te laag. Daar is ook nie 'n tafeltjie en stoel aan die buitekant nie.

Bronwyn P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn P

Just what we needed.

Booked both units between my parents and my hubby and I. I loved that Lulindi reached out to me days before we arrived with all the details and wished us a safe journey on the day of our arrival. The accommodation was comfortable and clean, with everything we needed. They even provided extra little things like coffee, sugar sachets, milk pods, and rusks. The solar power was a huge bonus as we didn't need to worry about load shedding. The shower was great! The wifi connection and speed were brilliant. We have no complaints at all. In fact, we will definitely book here again!

Dianne S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne S

Great, clean and comfortable.

Host was warm and welcoming. I like that the host kept in touch with us. Room was very clean, comfortable and well equipped. Just what you need for a stop over.

Dirk H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk H

Heerlik, tuis, gelukkig! Dis hoe ons voel elke keer wat ons daar was. Lulindi is tops!

Ons sien altyd uit na so 'n kuiertjie. Die akkommodasie is gerieflik en baie bekostigbaar.

Liezl T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl T

Lekker gebly in Cradock.

Die plek was so skoon en netjies. Stort was heerlik warm met goeie druk. Ons gasvrou is te oulik en het seker gemaak als is ok. Sal weer daar bly.

Reginald K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reginald K

Baie lekker, sal weer daar oorslaap.

Aangename mense.

Caroline K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline K

Absolutely amazing!

The hosts were just out of this world, friendly and helpful, and went the extra mile to make our stay comfortable. My forever halfway stop!

Antonette L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette L

Was heerlik en stil. Baie vriendelik ontvang.

Uitstekend vir oornag fasiliteit.

Dirk H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk H

Heerlik, skoon, agtermekaar!

Ons het baie lekker gebly, geslaap en Lulindi was 'n gasvrou-duisend. Ons sal hulle enige tyd sonder skroom aanbeveel. Ons beplan alreeds volgende keer se oorslaap!

Sarie C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie C

Rustig en vriendelike mense

Netjies, vriendelik en waarde vir geld.

Amelia D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia D

Julle kan dalk dink daaraan om in 'n TV te bele.

Dit was 'n aangename verrassing dat die gasvrou uitgereik het na ons 'n dag of twee voor die verblyf. Baie dankie vir jou hulp met ons bespreking. Julle plek is pragtig en netjies.

Dirk M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk M

Baie lekker gewees.

Ek het grootgeword in Cradock, so dit was lekker om weer in my dorp te kon gewees het.

Hans V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans V

Alles wat ons verwag het, was baie bevredigend en klinies skoon en netjies. Gasvrou was baie gasvry.

Die blyplek, veral as gevolg van die toestand van die paaie, redelik ver van die toegangsroetes. As blyplek was ons uiters verras en sal altyd op grond hiervan die oorblyplek beslis aanbeveel.

Daan H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan H

Value for money.

Friendly accommodating and no load shedding.

Naude V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naude V

Die kamers is gerieflik, netjies en skoon.

Die badkamer is voldoende en dit was 'n welkome oorslaapbestemming.

Francois L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois L

Netjiese oornagwoonstel in 'n rustige omgewing.

Die gasvrou het ons dadelik laat tuis voel en ons het lekker gerus.

Rion T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rion T

Pleasant. Neat and tidy.

No further comment from me.

Piet B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet B

Baie goeie ontvangs en vriendelik.

Sal weer daar gaan slaap as dit nodig is.

Jeantte H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeantte H

Voel soos die sitrusvallei met die pragtige lemoenbome wat mens welkom heet.

Lulindi is 'n aangename gasvrou, baie behulpsaam en laat mens tuis voel. Kamer is lekker groot, dekor is smaakvol. Stort is aangenaam met genoeg spasie. Ek sal 'n dikker kombers aanbeveel vir die wintermaande en dalk ook 'n gasgeiser vir meer beheer oor warm water. Geriewe is perfek vir 'n naweek se oorbly, veral as mens net 'n was- en lêplek nodig het.

Louis V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Alles wat jy benodig.

Goeie diens. Behou kontak met jou reis. Het inverter as krag afgaan.

Antionette G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette G

Nice and pleasant.

We had a good stay and slept well.

Altesia M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altesia M

Puik akkommodasie en Lulindi is baie behulpsaam en vriendelik.

Baie vriendelike diens, en meer gegee as wat verwag word.

Frederick T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick T

Lekke oornagplekkie. Veilig. Skoon. Gerieflik.

Ek het baie van die plekkie gehou. Vriendelike eienaar. Die afwesigheid van TV is 'n klein probleempie.

Suzette V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V

Kamers baie netjies, sal beslis aanbeveel vir oorstop doeleindes.

Die kamers was baie netjies en skoon. Definitief waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel vir oorstop doeleindes.

Kimberleigh J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kimberleigh J

Welcoming from beginning to end of stay. Safe, quiet, and friendly, host assisted with all our questions, was very friendly, and made us feel at home straight away!

I will be returning here whenever I need to stay in Cradock. The hot was friendly, kind, assisting with all questions, and accommodating beyond what we required. Very very ultra impressed!

Peter V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V

Perfekte oornagverblyf.

Mens het niks meer nodig.

Lettie P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie P

Sien sterre.

Netjies en veilig.

Ernst V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst V

Ons het die verblyf geniet, absolute waarde vir jou geld.

Ons het heerlik ontspan in ’n veilige en in rustige omgewing.

Dalene T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene T

Dit was skoon, nuut en gerieflik.

Gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Kamer is netjies en het als wat jy kan nodig hê. Ek sal weer daar oornag.

Coenie R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie R

Awesome oornag slaapplek.

Pragtige skoon kamer, perfek vir oornag. Baie skoon en veilig met 'n fantastiese gasvrou. Sal definitief weer hier oorbly.

Chantelle E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle E

Netjies, gasvry, puik diens.

Baie dankie aan die Shultze vir hulle gasvryheid, en dat hulle bereid was om die ekstra kamer aan ons te gee. Julle plekkie is netjies toegerus. Ons kom definitief weer daar oorbly. Ek beveel dit regtig vir elkeen aan wat plek soek. Gesogte area, veilig en baie mooi.

Ferdi R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi R

Skoon, netjiese verblyf vir die oornagbesoeker.

Die eenheid was skoon, alles was in plek en Lulindi se kliëntediens was uitstekend. Ideaal vir oornagbesoekers en goeie waarde vir geld. Langtermynbesoekers sal heel moontlik hangplek vir klere wil hê.

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Setaria-straat 7, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA233f89d3bddcd10e3646243fba35a32a0d8ca241934d4f1d6aa0a333345d7cf20122699e0ac87725f3b1294e07e36468a215?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 7 Setaria Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.15714 25.62614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang