Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleep On 7 Guest Rooms

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Thersia C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustige, gerieflike verblyf. Netjiese, gerieflike verblyf met alles wat 'n mens nodig het. Vriendelike, gasvrye ontvangs - Deeglike inligting vooraf; telkens deur die gasvrou opgevolg. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Die gasvrou was besonder vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis weer daar bly. Die verblyf was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sulene R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Hoogs aan te beveel vir 'n oornag verblyfplek. Hoogs tevrede. Kamer was netjies, keurig en het in al ons behoeftes voorsien. Gasvry ontvang. Groot waardering vir die gereelde kontak met duidelike aanwysings, kontaknommers ens. asook persoonlike belangstelling deur die gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harry O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Our stay was fine. Our stay was fine, except that there was no wardrobe or proper hanging space for our suits and coats. There was also no TV to watch news or current affairs. The heater for a cold winter day was very small and did not feel adequate. I would say for a short stay, it was acceptable. Generally, the setting and environment were very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Etresia Struwig S
1 nag
4.2
Mei 2024

Nie gerieflik genoeg nie. Die bed is nie op standaard nie. Die bed is ook te laag. Daar is ook nie 'n tafeltjie en stoel aan die buitekant nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Bronwyn P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Just what we needed. Booked both units between my parents and my hubby and I. I loved that Lulindi reached out to me days before we arrived with all the details and wished us a safe journey on the day of our arrival. The accommodation was comfortable and clean, with everything we needed. They even provided extra little things like coffee, sugar sachets, milk pods, and rusks. The solar power was a huge bonus as we didn't need to worry about load shedding. The shower was great! The wifi connection and speed were brilliant. We have no complaints at all. In fact, we will definitely book here again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dianne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Great, clean and comfortable. Host was warm and welcoming. I like that the host kept in touch with us. Room was very clean, comfortable and well equipped. Just what you need for a stop over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Heerlik, tuis, gelukkig! Dis hoe ons voel elke keer wat ons daar was. Lulindi is tops! Ons sien altyd uit na so 'n kuiertjie. Die akkommodasie is gerieflik en baie bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Lekker gebly in Cradock. Die plek was so skoon en netjies. Stort was heerlik warm met goeie druk. Ons gasvrou is te oulik en het seker gemaak als is ok. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reginald K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Baie lekker, sal weer daar oorslaap. Aangename mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Setaria-straat 7, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA233f89d3bddcd10e3646243fba35a32a0d8ca241934d4f1d6aa0a333345d7cf20122699e0ac87725f3b1294e07e36468a215?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 7 Setaria Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.15714 25.62614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang