Sleep On 7 Guest Rooms
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Setaria-straat 7, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sleep On 7 Guest Rooms bied 'n huis weg van die huis af met verblyf in gastekamers in Nxuba (Cradock) in die Oos-Kaap. Nxuba (Cradock) spog met geskiedkundige geboue en monumente, waaronder die NG Kerk en die Olive Schreiner House Museum, en dit is net 15 km van die Bergkwagge Nasionale Park af.
Verblyf is in 1 gastekamer, met 'n aparte ingang, beskikbaar. Die kamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder het die kamer 'n yskassie, mikrogolf, ketel en 'n tee- en koffieskinkbord.
Gaste parkeer reg voor die kamer. Daar is ook plek vir sleepwaentjies.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Setaria-straat 7, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Gaste dink Sleep On 7 Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Setaria-straat 7, Cradock, 5880, Oos-Kaap