Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleep on 7th

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Caretha V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Alles was so skoon en netjies. Tannie Hettie en oom Frik is dierbare mense. ‘n Huis weg van my huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Enjoy my stay. Friendly, wonderful rooms and it was quiet there and not noisy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelis G
Lang verblyf
5.0
Mrt 2024

Great. My brother stayed here for a full month. He was happy with everything. Thank you all so much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Sleep on 7th
It was only a pleasure.

Johan V
1 nag
5.0
Feb 2024

Die gasvrye gastehuis bied 'n gerieflike en gesellige ervaring. Die gastehuis is 'n absolute plesier om in te bly. Van die oomblik wat ek ingestap het, was ek gegroet deur 'n warm en vriendelike ontvangs. Die netheid en ordentlikheid van die verblyf is opmerklik en het my dadelik op my gemak laat voel. Die kamers is goed toegerus met alles wat ek nodig gehad het vir 'n gerieflike verblyf. Die dekor is smaakvol en skep 'n gesellige atmosfeer. Die personeel is hulpvaardig en professioneel, en ek het regtig die gevoel gehad dat hulle omgee om my ervaring spesiaal te maak. Algeheel gesien is hierdie gastehuis 'n juweel, en ek sal beslis weer daar wil bly. Dit was 'n heerlike ervaring en ek beveel dit sterk aan aan enigiemand wat 'n aangename en gasvrye verblyf soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Sleep on 7th
Baie dankie! Bly dat jou kuier aangenaam was. Groete Frik en Hettie

Chanel M
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Lovely, homey and clean. Absolutely lovely - affordable and clean. The owners are extremely friendly and made me feel like I was part of their family instead of just an overnight guest. I would definitely be making use of their accommodation for all future overnight stays in JHB.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Sleep on 7th
Baie dankie, dis waarna ons streef.

Jonathan C
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mei 2024

Restful, peaceful and comfortable. After a long day I was very warmly welcomed by lovely hosts and had a really nice stay and will definitely be back in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel E
Lang verblyf
5.0
Des 2023

Waarde vir geld. My dogter het matriek vraestelle gemerk en dit was vir haar baie lekker rustig na 'n lang dag. Alles was netjies en skoon en sal vir seker weer volgende jaar daar bly as sy weer merk. Baie dankie aan die gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelmari C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Netjies, gerieflik, stil en veilige plek. Oulike, gerieflike plek. Vriendelike en behulpsame ontvangs. Sal beslis aanbeveel en weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna S
1 nag
5.0
Nov 2023

Uitstekend, gerieflik en veilig. Waarde vir geld. Mense is baie vriendlik en behulpsaam. Plek was skoon, netjies en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Sleep on 7th
Dankie! Dis waarna ons streef.

Dirk C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Oorslaap tydens familiebesoek. Baie oulike oorslaapplekkie wat goed toegerus is met als wat nodig is! Vriendelike ontvangs, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 61A, Bergbron, Roodepoort, 1709, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1NWUyMGM4LTJhMjgtNGIwMi04YTEyLTc4ZTNiYmMzZjMyZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 61A 7th Street Bergbron 1709 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.170099383746 27.946809241733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang