Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleep on 7th

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 46 resensies vir Sleep on 7th
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Caretha V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caretha V

Alles was so skoon en netjies. Tannie Hettie en oom Frik is dierbare mense.

‘n Huis weg van my huis af.

Angela C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela C

Enjoy my stay.

Friendly, wonderful rooms and it was quiet there and not noisy.

Cornelis G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelis G

Great.

My brother stayed here for a full month. He was happy with everything. Thank you all so much!

Sleep on 7th se terugvoer

It was only a pleasure.

Sleep on 7th
Johan V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Die gasvrye gastehuis bied 'n gerieflike en gesellige ervaring.

Die gastehuis is 'n absolute plesier om in te bly. Van die oomblik wat ek ingestap het, was ek gegroet deur 'n warm en vriendelike ontvangs. Die netheid en ordentlikheid van die verblyf is opmerklik en het my dadelik op my gemak laat voel. Die kamers is goed toegerus met alles wat ek nodig gehad het vir 'n gerieflike verblyf. Die dekor is smaakvol en skep 'n gesellige atmosfeer. Die personeel is hulpvaardig en professioneel, en ek het regtig die gevoel gehad dat hulle omgee om my ervaring spesiaal te maak. Algeheel gesien is hierdie gastehuis 'n juweel, en ek sal beslis weer daar wil bly. Dit was 'n heerlike ervaring en ek beveel dit sterk aan aan enigiemand wat 'n aangename en gasvrye verblyf soek.

Sleep on 7th se terugvoer

Baie dankie! Bly dat jou kuier aangenaam was.
Groete
Frik en Hettie

Sleep on 7th
Chanel M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel M

Lovely, homey and clean.

Absolutely lovely - affordable and clean. The owners are extremely friendly and made me feel like I was part of their family instead of just an overnight guest. I would definitely be making use of their accommodation for all future overnight stays in JHB.

Sleep on 7th se terugvoer

Baie dankie, dis waarna ons streef.

Sleep on 7th
Jonathan C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan C

Restful, peaceful and comfortable.

After a long day I was very warmly welcomed by lovely hosts and had a really nice stay and will definitely be back in the future.

Ronel E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel E

Waarde vir geld.

My dogter het matriek vraestelle gemerk en dit was vir haar baie lekker rustig na 'n lang dag. Alles was netjies en skoon en sal vir seker weer volgende jaar daar bly as sy weer merk. Baie dankie aan die gasheer en gasvrou.

Nelmari C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmari C

Netjies, gerieflik, stil en veilige plek.

Oulike, gerieflike plek. Vriendelike en behulpsame ontvangs. Sal beslis aanbeveel en weer besoek.

Erna S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna S

Uitstekend, gerieflik en veilig.

Waarde vir geld. Mense is baie vriendlik en behulpsaam. Plek was skoon, netjies en baie veilig.

Sleep on 7th se terugvoer

Dankie! Dis waarna ons streef.

Sleep on 7th
Dirk C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C

Oorslaap tydens familiebesoek.

Baie oulike oorslaapplekkie wat goed toegerus is met als wat nodig is! Vriendelike ontvangs, skoon en veilig.

Martinette D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinette D

Baie goeie kliëntediens.

Dis veilig, rustig en ek kon met gemak leer. Altyd bereidwillig gewees om my te help, van motorband omruil tot goed wat ek vergeet het om eenkant te hou. Ek het baie lekker gebly en jul sal my beslis weer sien.

Stephnie F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephnie F

Absolutely amazing.

Beautiful room with a lovely garden. Amazing hospitality with that little bit extra. A true home away from home experience and I will definitely make use of them again.

Sleep on 7th se terugvoer

Thank you. We are striving to be helpful.
Kind regards
Frik en Hettie

Sleep on 7th
Bianca & Clinton C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca & Clinton C

Amazing

Me and my husband had 2 beautiful days at Sleep on 7th was really quiet and private and we enjoyed it oom Frik and tannie Hettie are beautiful people. We will definitely stay over again. Clinton and I enjoyed it a lot, thank you for everything!

Sleep on 7th se terugvoer

Thank you, that's what we're striving for. Frik & Hettie

Sleep on 7th
Isabel H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel H

Plattelandse gasvryheid in die stad.

Ons verblyf by oom Frik en tannie Hettie het soos 'n kuier by familie gevoel!

Sleep on 7th se terugvoer

Baie dankie. Dis ons voorreg.

Sleep on 7th
Hannes S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S

Puik. Die beste nog.

Watter puik, vriendelike en huislike ontvangs van Hettie en Flip. Die slaapplek puik met 'n heerlike sjokolade bederf by. Die meubels bring goeie herinneringe terug. Netheid puik. Die noodligte tydens loadsheddig baie dankie. Ons het so tuisgevoel by julle. Dankie vir julle moeite en opofferings. Julle blyplek en julle as gashere is die sout van die aarde. Julle stoep (kuierarea) fantasties. Sal beslis weer gebruik maak van julle verblyf.

Refilwe L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Refilwe L

Homely accommodation.

Suited for a lone business traveller.

Refilwe L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Refilwe L

Homely accommodation.

I was accommodated in a different room than what was advertised, but my stay was comfortable and extra efforts were made to ensure my comfort.

Anieke S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anieke S

Uitstekende waarde vir geld. Ons was vriendelik ontvang en het lekker gebly.

Sal enige tyd Sleep on 7th aanbeveel.

Sleep on 7th se terugvoer

Baie dankie. Dis waarna ons strewe.
Groete
Frik en Hettie

Sleep on 7th
Amanda S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Skoon, Netjies en Vriendelik.

Oom Frik en Tannie Hettie het goed met ons gekommunikeer, was vriendelik en behulpsaam. Die plekkie was regtig baie netjies. Ons het heerlik gekuier en baie lekker met hulle gesels. Ek sal hierdie eenheid aanbeveel.

Sleep on 7th se terugvoer

Baie dankie, dis waarna ons streef.
Groete,
Frik en Hettie

Sleep on 7th
Ernest F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest F

Lekker - baie.

Entirely satisfactory. Really liked Hettie.

Sleep on 7th se terugvoer

Thank you for your kind remarks. This is what we're striving for. Frik&Hettie

Sleep on 7th
Frik J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik J

Ons was baie vriendelik ontvang deur Frik & Hettie en het die akkommodasie geniet.

Ons het op kort kennisgewing van Bloemfontein na Gauteng gegaan en het soos gewoonlik eerste na die webtuiste gekyk vir akkommodasie. Op die voorkeurlys was Sleep on 7th en het hulle gekies omdat hulle naby aan ons bestemming was. Ons was goed ontvang deur Frik & Hettie en hulle het ook eetplekke vir ons aanbeveel. Die kamer was netjies, parkeerplek veilig & die diens professioneel en hartlik.

Sleep on 7th se terugvoer

Dis waarna ons streef. Baie dankie.
Frik en Hettie.

Sleep on 7th
Nico P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P

Opregte plattelandse gasvryheid in die middel van 'n besige stad.

Oom Frik en tannie Hettie is dierbare mense met 'n pragtige plek. Ons sal vir seker weer terug wees. Sleep on 7th is skoon, netjies en veilig. Ek het die pragtige tuin geniet en die akkommodasie is lekker sentraal vir besigheid in en om Roodepoort. In- en uitklok was maklik en vinnig, en met 'n eie ingang en afstandbeheer, is kom en gaan soos jy wil, so maklik soos by jou eie huis.

Sleep on 7th se terugvoer

Dit is 'n groot voorreg. Dis waarna ons streef.
Groete
Frik en Hettie
Sleep on 7th

Sleep on 7th
Robin E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin E

Pleasant, with all you need for an overnight stay.

Well appointed accommodations with all the amenities for a comfortable overnight stop.

Stephan H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan H

Pragtige plek!

Definitief 'n plek waar ek weer sal oorslaap. Rustig, pragtige tuin, die kamer en badkamer is baie netjies en keurig gemeubileer. 'n Mens kan sien daar word moeite gedoen en die eienaars is ordentlike, netjiese en vriendelike mense wat jou sommer laat tuis voel! Baie dankie.

Sleep on 7th se terugvoer

Dankie, dis waarna ons streef.
Groete
Frik en Hettie

Sleep on 7th
Elza H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza H

Uitstekend.

Baie hartlike ontvangs deur beide die gasheer en gasvrou. Die eenheid is uitsonderlik skoon en netjies en bied beslis waarde vir geld.

Sleep on 7th se terugvoer

Baie dankie. Dis ons voorreg.

Sleep on 7th
Theresa D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa D

Die verblyf was heerlik en die eienaars is so vriendelik en gasvry.

Sien sterre.

Sleep on 7th se terugvoer

Baie dankbaar, dit is 'n groot plesier en voorreg.
Frik en Hettie

Sleep on 7th
Renier V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier V

Hettie en Frik is ongelooflike aangename mense en ek sal hulle weer ondersteun.

Gerieflik geleë, veilig en goeie waarde vir geld.

Sleep on 7th se terugvoer

Baie dankbaar, dankie!

Sleep on 7th
Lisa W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa W

Baie lekker gebly, vriendelik en behulpsaam!

Vriendelik en behulpsaam!

Lydia V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia V

Baie netjies, vriendelik, voel soos huis en spesiaal, gemaklik, bedagsaam, veilig.

Na 'n 950 km-reis was Sleep on 7th die beste besluit. Dit is sentraal waar ek my besigheid moes doen. Die kamer lyk soos die foto's. Die kamer en badkamer is silwerskoon en skoon, vars handdoeke elke dag. Ek het soos 'n baba geslaap. Die kitchenette was vir my 'n pluspunt en alles wat jy nodig het is daar. Dit is ook privaat met rus en vrede. Dit voel soos 'n 2de huis. Die eienaars is awesome, hulpvaardig, vriendelik en verseker jou veiligheid en waarde vir geld. Dankie vir die lieflike beskuit, vars melk en koffie veral na my lang reis. Julle sien my weer. Baie dankie vir 'n aangename tydjie by julle!

Sleep on 7th se terugvoer

Baie dankbaar. Groot plesier.
Frik en Hettie

Sleep on 7th
Andrew S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew S

Good one night stay.

Great spot for a stay over in Johannesburg.

Rona J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona J

Sal definitief weer bespreek!

As 'n enkeldame wat gereeld alleen moet reis, is dit soms moeilik om veilige en gerieflike verblyf te vind. Sleep on 7th bied als en nog meer. Vriendelike en hulpvaardige diens, baie netjies en skoon.

Sleep on 7th se terugvoer

Dit is ons voorreg en plesier.

Sleep on 7th
Johan J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Puik diens, aangenaam.

Hettie is baie aangenaam en vriendelik. Laat jou dadelik welkom en op jou gemak voel. Kamer baie netjies en skoon. Sal weer daar oorslaap.

Sleep on 7th se terugvoer

Dankie! Dis waarna ons streef

Sleep on 7th
Suraksha S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suraksha S

Simply the best.

I was very comfortable. Felt like home.

Danelle L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle L

Home away from home!

Die gasvryheid en vriendelike verwelkoming wat ons ontvang het van Tannie Hettie en Oom Frikkie het my voete onder my uitgeslaan. Hulle besorgdheid oor ons het my so verbaas, dat daar nog mense is wat omgee vir mekaar. Die plek was veilig, goed versorg, baie oulik en die beskuit wat ons elke dag ontvang het was heerlik, daar het nooit oorgebly vir die volgende dag nie. Ek sal die plekkie vir enigeen aanbeveel.

Sleep on 7th se terugvoer

Dankie! Dis waarna ons streef. Was n plesier en voorreg.
Frik en Hettie
Sleep on 7th

Sleep on 7th
Carel G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel G

Stil en rustig.

Ons het 'n baie rustige tyd ervaar hier met uitstekende vriendelikheid. Die kamer was baie netjies en het baie tuis gevoel.

Andre Odendaal O - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre Odendaal O

Very good.

Pleasant stay, cozy rooms and very friendly people.

Thabiso S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabiso S

It was awesome.

The place was clean and the host were friendly and welcoming. I would recommend sleep on the 7th to anyone. I would book again tomorrow that is how I loved the place.

Sandra V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V

Uitmuntende diens.

Baie vriendelike diens. Die gasheer en gasvrou was baie behulpsaam en het uit hulle pad gegaan om my verblyf gerieflik te maak.

Andre V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Baie aangename verblyf.

Gastehuis is baie sentraal geleë in 'n baie goeie en veilig area. Baie aangename en vriendelike eienaars. Sal beslis aanbeveel vir toekomstige besoekers.

Sasha S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sasha S

Absoluut perfek!

Baie vriendelike ontvangs gehad. Kamer was netjies en skoon. Baie lekker gebly.

A F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A F

Baie netjies, skoon en vriendelik.

Baie lekker gebly, diens was vriendelik en kamer baie mooi en skoon. Sal beslis die plek aanbeveel.

Dineo J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dineo J

Stay was peaceful.

Nice and safe area that is close to restaurants and a shopping centre. Owners are very friendly and accommodating. Felt just like home.

Joseph S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph S

Skoon, netjies en gasvry.

Eienaars is baie vriendeik en gavry en gaan uit hulle pad om jou tegemoed te kom. Kamer is ruim, skoon en netjies en toegerus met alles wat jy benodig in selfsorg-akkommodasie.

Sleep on 7th se terugvoer

Baie bemoedigend. Dis waarna ons strewe.
Baie dankie
Frik en Hettie
Sleep on 7th

Sleep on 7th
Zelda M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda M

Gemaklik en netjies, met baie vriendelike en behulpsame personeel.

Sien sterre.

Sleep on 7th se terugvoer

Dankie Zelda, dis ons voorreg.
Frik en Hettie

Sleep on 7th
Rietjie J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rietjie J

Waarde vir geld.

Ek is vriendelik ontvang na 'n moeilike dag. Kamer was gerieflik en skoon.

Sleep on 7th se terugvoer

Baie bemoedigend dankie. Dis waarna ons strewe.
Frik en Hettie

Sleep on 7th
Anria K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anria K

Beste gashere!

Frik en Hettie het ons met ope arms ontvang en het soveel moeite gedoen om ons laat te ontvang en bitter vroeg weer te akkomodeer met 'n vroeg uitklok. Pragtige kamers en 'n goeie nagrus.

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 61A, Bergbron, Roodepoort, 1709, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1NWUyMGM4LTJhMjgtNGIwMi04YTEyLTc4ZTNiYmMzZjMyZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 61A 7th Street Bergbron 1709 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.170099383746 27.946809241733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang