Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleep on 7th

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 61A, Bergbron, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sleep on 7th is in 'n stil doodloopstraat in Bergbron geleë en bied 3 eenhede wat elk slaapplek vir 2 gaste het.

Gaste kan Suite 1, 2 of 3 bespreek en elke suite het 'n privaat ingang. Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Elke eenheid het ook 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder het elke eenheid 'n TV met DStv.

Braaigeriewe is in die privaat tuin beskikbaar en daar is ook parkeerplek.

Sleep on 7th is 1 km vanaf Die Berg Medicross en 5 km vanaf die Mayo Clinic. Randburg bied verskeie trekpleisters en aktiwiteite, soos Lion Park en Croc City-krokodilplaas in Fourways.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Edelweiss H
Besigheidsreis
5.0
Netjiese en rustige verblyf. Die verblyf by Sleep on 7th was heerlik, rustig en netjies. Die verblyf was veilig en ligging ideaal om weer vinnig op di...
Sien meer
Jan 2025
Wilna V
Besigheidsreis
5.0
Heerlike verblyf, mens voel sommer dadelik tuis! Heerlik gebly, dit is baie stil en rustig en die gasheer is baie vriendelik. Die kamer het als wat no...
Sien meer
Nov 2024
Caretha V
5.0
Alles was so skoon en netjies. Tannie Hettie en oom Frik is dierbare mense. ‘n Huis weg van my huis af.
Aug 2024
Angela C
Besigheidsreis
5.0
Enjoy my stay. Friendly, wonderful rooms and it was quiet there and not noisy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Cornelis G
5.0
Great. My brother stayed here for a full month. He was happy with everything. Thank you all so much!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 7de Straat 61A, Bergbron, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Gaste dink Sleep on 7th het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 61A, Bergbron, Roodepoort, 1709, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1NWUyMGM4LTJhMjgtNGIwMi04YTEyLTc4ZTNiYmMzZjMyZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 61A 7th Street Bergbron 1709 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.170099383746 27.946809241733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang