Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Self Catering Boston

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 42 resensies vir Self Catering Boston
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Walstra L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walstra L

Gerieflik. Lekker. Uitstekende diens.

Dit was 'n wonderlike plek om in te bly. Geen klagtes nie.

Charles T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles T

Uitstekend.

Self Catering Boston is vir sekerlik die beste waarde vir geld. Ongelooflik netjies en uitstekend geleë. Die area is veilig en baie stil. Sal definitief weer gebruik maak van Self Catering Boston.

Anthony D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony D

Lekker

Lekker dankie, baie lekker gebly.

Jaennettha H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaennettha H

Sal dit definitief aanbeveel.

Baie skoon en netjies. Gerieflik naby eetplekke en skole.

Daniel A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel A

Peaceful, clean, safe and comfortable.

Very nice place to stay, comfortable and peaceful as well as a safe neighbourhood, loved it. Will definitely be back again.

Wilhelm H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm H

Puik waarde vir geld.

Dit was eenvoudig die beste opset vir 'n eenvoudige oornag fasiliteit wat ek nog gesien het. Puik waarde vir geld met alles wat 'n mens nodig het.

Zelda E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda E

Wonderlike area.

Uitstekend. Welkome ontvangs gehad deur Gail.

Dumazile N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dumazile N

Lovely.

It was a good environment, quite quiet. Very clean room, all appliances are working. It's a perfect place. You will see me again. Thank you, you're number one. We checked in later, but you welcomed us nicely with a smile. Wow.

Ronel J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel J

Heerlik gebly.

Ek was regtig beïndruk met die plek. Dis netjies, skoon, 'n rustige omgewing en maklik om te kry.

Carine S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine S

Rustig en gemaklik.

Baie goed geleë - naby winkels, Karl Bremmer-hospitaal en universiteit. Rustige area. Veilige parkering binne.

Ammi S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ammi S

Sentraal vir besigheid, inkopies en naby aan die lughawe!

ń Aangename ervaring met alles wat nodig is vir oornag en selfsorg. Die eenheid is pragties uiteengesit met kwaliteit toerusting. Die gasvrou kommunikeer goed oor hoe om die eenheid te bereik en te verlaat sonder moeite.

Jessies G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessies G

Will definitely stay longer next time. Thank you!

Enjoyed every moment.

Emeke S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emeke S

Rustig, netjies en veilig.

Baie skoon en veilig.

Khirsten B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khirsten B

Rustigheid, lekkerte.

Dit was inderdaad ‘n lekker wegbreek. Ons het veral die rustigheid geniet en dat die plek alles gehad het wat ons benodig. Ek sal dit beslis aanbeveel aan diegene wat rustigheid benodig! Dankie vir u gasvryheid.

Unaton I - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unaton I

Dit was fantasties om daar te bly!

Ons het baie lekker gebly. Die akkommodasie is baie netjies en skoon! Die gasvrou was baie vriendelik!

Self Catering Boston se terugvoer

Baie dankie, was 'n plesier om julle hier by ons te hê. Hoop om julle weer te sien.

Self Catering Boston
Rafael H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rafael H

Peaceful, comfortable and safe.

It was super awesome. Peaceful, comfortable and it is indeed a good place to be.

Cheri V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheri V

Lovely place.

A lovely place to stay. Host is very warm and welcoming. Would stay there again in the future. Very comfortable and well-maintained place. Easy check-in and check-out.

Chris V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Baie netjies en skoon, rustige omgewing.

Baie netjies, stil area. Plekkie was mooi skoon en personeel baie vriendelik. Personeel het persoonlik kom groet en gesels.

Cliff S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cliff S

Fantastic!

When we arrived, we were warmly greeted by Gail and she took us to our unit where she just went through everything in the unit. The unit had everything we needed, fantastic layout, spotless and very comfortable. During our stay, we, on a few occasions, had the opportunity to chat with Gail. Very friendly and interesting person.

Louise M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M

Gemaklik, netjies en vriendelik.

Baie vriendelike diens en goed toegerus. Al wat kort is 'n waaier vir die hitte. Verder is dit baie oulik. Sal weer enige tyd daar gaan bly.

Self Catering Boston se terugvoer

Hi, jammer jy kon enige tyd gevra het, is 'n oproep weg. Die waaier het 'n gas gevat wat oorgeskuif het na 'n ander eenheid en ek het eers later dit agtergekom. Gelukkig was dit darem net vir een aand.

Self Catering Boston
Gerhard D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard D

Dit was aangenaam en gemaklik, oor die algemeen.

Baie lekker gebly. Ja, dit is baie netjies en kort 'n paar klein goedjies. Gelukkig het ons meeste goed saamgevat. Die area is baie veilig en rustig, maar die snelweg is nogal raserig. Gawe gasvrou wat baie behulpsaam is. 8/10 oor die algemeen.

Chris M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris M

Sal weer daar wil bly.

Verblyf was lekker. Baie veilig.

Sandthan Z - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandthan Z

Was 'n asemrowende naweek.

Dit was baie lekker gewees. Baie vriendelike mense, baie behulpsaam. Was baie rustig, lekker geslaap. Dankie.

Self Catering Boston se terugvoer

Baie baie dankie, my plek was skooner as voor julle ingetrek het! Hoop om julle weer te sien. Kom kuier weer as julle rugby kom kyk.

Self Catering Boston
Jaydon P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaydon P

Ongelooflike waarde vir geld.

Was in 'n baie rustige en veilige area.

Jannie R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie R

Aangenaam.

Baie lekker gebly, alles wat jy benodig is daar, baie netjies en skoon.

Neyeuphrasia M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Neyeuphrasia M

Incredible, good service and value for money.

Great, exactly what I wanted.

Ancerina R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ancerina R

Wonderlik.

Asemrowende lekker plekkie.

Self Catering Boston se terugvoer

Baie dankie, hoop om jul weer te sien.

Self Catering Boston
Leslie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie S

Sleep at Boston is 'n heerlike rustige, skoon, stil plekkie om te ontspan.

Ons bly heerlik. 2 fisante skrop in die tuin en 2 stert swaaiende ou dames wat jou groet in die oggend en wanneer jy weer tuis kom. Hulle blaf net as daar mense in die straat loop. Baie rustige buurt en die TV werk. Baie skoon en netjies.

Self Catering Boston se terugvoer

Baie dankie Leslie, dit was 'n plesier om julle te hê. Baie dankie dat julle so mooi na my hondekinders en my plek gekyk het. Hoop om julle weer te sien.

Self Catering Boston
Marietjie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Sal verseker teruggaan.

Ons het beslis lekker gebly, maar die geiser het die Saterdag gebars en was teen Dinsdagoggend met ons vertrek nog nie reg nie. Alhoewel daar water was, moes ons elke keer vra om die geiserkraan oop te maak vir warm water. Dit was ongerieflik, maar ongelukkig werk die versekering in die area anders en was dit buite beheer.

Ivan V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan V

Baie veilige netjiese oornagverblyf met vriendelikste gasvrou.

Baie vriendelike gasvrou en woonplek presies soos geadverteer, baie netjies en skoon met alles wat jy benodig in 'n baie veilige omgewing.

Ferdie & Mercia V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie & Mercia V

Baie aangenaam.

Top punte op alles. Ons het ons kuier daar verleng omdat dit so gemaklik was en sommer dadelik weer bespreek sodat ons op ons terugkeer weer daar bly voor ons terugvlieg na Nieu-Seeland toe.

Self Catering Boston se terugvoer

Baie dankie, jul was wondelike gaste, jul voel al soos familie. Bon voyage tot ek jul weer sien.

Self Catering Boston
Anne L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne L

Lovely!

Easy to find. Safe parking. Beautiful apartment. Lovely area to sit outside. Enjoyed our quick stopover.

Ben V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Dit was regtig 'n plesier om by Sleep@Boston tuis te gaan. Die eienares is baie vriendelik en behulpsaam.

Sal regtig enige tyd terugkom na julle. Ligging is goed en daar is veilige parkering. Ek sal dit vir my vriende aanbeveel. Net 'n klein versoek: sal u asb. 'n rubber matjie in die stort sit, dit is nogal bietjie glad.

Amanda S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Gasvrou is baie behulpsaam.

Google Maps het 'n klein foutjie en kry jou nie presies by die regte adres nie.

Self Catering Boston se terugvoer

Hallo Amanda
Ek het die pin so bietjie geskuif vir veiligheids redes. Daar was al verskeie voorval waar mense net opdaag by my huis, enige tyd van die dag en nag. Doen dit net maar vir my veiligheid, my family en natuurlik vir my gaste.

Self Catering Boston
Lauren S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren S

Baie oulike plekkie!

Plekkie is baie mooi ingerig, dankie Gail vir jou gasvryheid en vriendelikheid. Ons sal definitief weer kom kuier.

Self Catering Boston se terugvoer

Baie dankie Lauren, jul was wonderlike gaste. Sien jul weer.

Self Catering Boston
Noeleen M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noeleen M

Good,clean and neat.

Would definetly use Sleep @ Biston again.

Self Catering Boston se terugvoer

Thank you Noleen, you were a great quest.

Self Catering Boston
Charles En Mari W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles En Mari W

Ticked all the boxes for our needs this time!

5/5 sterre sê genoeg: waarde vir geld, veiligheid, ligging, netheid en kliëntediens (7 sterre eintlik). Dankie Gail!

Self Catering Boston se terugvoer

Baie baie, jul was wonderlike gaste.
Hoop om jul weer te sien.

Self Catering Boston
Kobus C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus C

Fantastiese plek, vriendelike gasvrou, netjies, ruim en baie sentraal.

Puik akkommodasie en beveel dit beslis aan.

Ockert V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert V

Sal weer van bulle gebruik maak.

Ons het baie lekker gebly.

Susan J - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan J

Baie aangename verblyf met vriendelike atmosfeer waar 'n mens tuis voel.

Sal beslis weer bespreek vir verblyf by Sleep@Boston.

Werner S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S

Fantasties!

Ons het so lekker daar gebly en my honde was veilig. Dis min om 'n plek te kry wat totaal troeteldiervriendelik is. Die eenheid is baie groot vir die prys en ons was verbaas wat alles beskikbaar was vir ons. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Gail baie dankie vir jou gasvryheid!

Self Catering Boston se terugvoer

Dankie Werwer jy en jou ma was wondrlike gaste.
Jul was regtig stil en ek is bly ek kon help sodat jul honde
kon saam kom.

Self Catering Boston
Jennifer G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer G

Great to have my dogs with me.

It was very pleasant and dog-friendly.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Was wonderlik om my honde by my te hê.

Baie aangenaam en hondevriendelik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf R680
R680 R578
per nag, vir 2 mense
Vanaf R680
R680 R578
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15de Laan 96, Vredelust, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27363ae4b9cd0b77a2facdec6d6b045f5a1d3b7149852a56bfe5b69af9de4f06ac2d562b229ae93e0506b8ef1719840b84fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R680 nouVanaf R578 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 96 15th Avenue Vredelust 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.892131750884 18.613149733446

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang