Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Self Catering Boston

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Natasha S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Gaan definitief weer daar bly en mense verwys. Baie lekker gebly van bespreking tot einde gemaklik en tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker rustige area en om die draai van (n) Pick en Pay af, en naby die N1. My man is 'n "amputee" (above knee right leg) en hy kon lekker gemaklik in sy rolstoel in die eenheid beweeg, selfs in die stort en toilet. Ek sal Self Catering Boston aanbeveel vir iemand wat in 'n rolstoel is. Baie dankie aan Self Catering Boston.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sylvia L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Verfrissend en baie aangenaam. My verblyf was baie lekker. Alles wat ons benodig het, was in die plekkie. Die diens was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geoffrey G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie nice, stil en rustige area, top notch verblyf. Baie veilig ook. Soos altyd baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Excellent. Enjoyed every moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina L
1 nag
5.0
Okt 2024

Netjiese eenheid, (Geelkamer). Eenheid is agter remote hek met veilige parkering. Ingerig met alles wat nodig is. Gerieflike verblyf vir kort kuier of as jy naby Louis Leipoldt hospitaal moet wees. Gail is 'n aangename en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gail
Self Catering Boston
Thank you so much.

Lisa S
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Keep it up and continue to do your best as you are. All was perfect and I would like to thank you for caring, security and cleanliness. We did enjoy and will look forward to coming again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig sentraal. Heerlik rustig gebly, dankie. Ek was daar vir 'n skoolreünie en dit is goed geleë m.b.t. DF Malan of Settlers. Gail was baie behulpsaam en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

What a nice place. We had a very enjoyable experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Comfortable, will go back. The apartment suited our needs very well as it is situated close to a hospital where we had an early morning appointment. Clearly, a lot of thought has gone into putting the apartment together: comfortable bed, a spacious shower with a good supply of hot water, and a kitchen that is well equipped to do simple catering. The apartment was clean as a pin, instructions for arrival were easy to navigate, and our host was friendly and on hand.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R700
R 700 R 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R 700 R 630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15de Laan 96, Vredelust, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27363ae4b9cd0b77a2facdec6d6b045f5a1d3b7149852a56bfe5b69af9de4f06ac2d562b229ae93e0506b8ef1719840b84fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 96 15th Avenue Vredelust 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.892131750884 18.613149733446

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang