Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Self Catering Boston

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15de Laan 96, Vredelust, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R680 R578 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Self Catering Boston is in Bellville, naby Louis Leipoldt en Tygerberg Hospitaal, sowel as Stellenbosch Besigheidskool. Verblyf word gebied in 3 selfsorg-eenhede.

Elke eenheid het koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n induksieplek, mikrogolfoond en yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Bergfietsry, voetslaan, wynproe en restaurante is naby.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Walstra L
5.0
Gerieflik. Lekker. Uitstekende diens. Dit was 'n wonderlike plek om in te bly. Geen klagtes nie.
Jun 2024
Charles T
Besigheidsreis
5.0
Uitstekend. Self Catering Boston is vir sekerlik die beste waarde vir geld. Ongelooflik netjies en uitstekend geleë. Die area is veilig en baie stil. ...
Sien meer
Jun 2024
Anthony D
5.0
Lekker Lekker dankie, baie lekker gebly.
Mei 2024
Jaennettha H
Gesin met tieners
5.0
Sal dit definitief aanbeveel. Baie skoon en netjies. Gerieflik naby eetplekke en skole.
Mei 2024
Daniel A
5.0
Peaceful, clean, safe and comfortable. Very nice place to stay, comfortable and peaceful as well as a safe neighbourhood, loved it. Wil...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 15de Laan 96, Vredelust, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Self Catering Boston het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
R680 R578
per nag, vir 2 mense
Vanaf R680
R680 R578
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15de Laan 96, Vredelust, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27363ae4b9cd0b77a2facdec6d6b045f5a1d3b7149852a56bfe5b69af9de4f06ac2d562b229ae93e0506b8ef1719840b84fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R680 nouVanaf R578 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 96 15th Avenue Vredelust 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.892131750884 18.613149733446

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang