Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleepers Guest Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Kabelo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Had a good time with my partner. I could explore Bloemhof knowing I'm safe. Had a great time. Not sure if the water stays cold, but I was able to make a plan.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Vriendelike en opregte Vrystaat ontvangs. Baie lekker. Gemaklik, skoon en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Oorslaap oppad Gauteng toe. Plek is gerieflik en netjies met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Besigheidsreis - hulle was aanpasbaar, wat baie gehelp het. Baie netjies en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.8
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thembelihle M
1 nag
4.8
Jun 2024

I will be using it when we return. I enjoyed my stay. However, there were no chairs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Net gesukkel sonder borde en eetgerei. Het lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rf Monitoring Systems A
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Sep 2024

Just what we needed after a hard day's work. Very pleasant, would visit again. The place was very nice, peace and quiet, enough space for us to stay in one room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rolien B
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2024

Voldoende oornag verblyf | Lekker kos. Die akkommodasie was eenvoudig, maar skoon en netjies. Ons het alles gekry wat ons nodig gehad het vir die aand. Die beddegoed was nie wit soos beloof nie, maar steeds skoon en die kleur het ons nie gepla nie. Ek het dit net opgemerk omdat die oorsig dit pertinent noem. Die aandete en ontbyt was regtig uitstekend. Ons moes wel ry en dit gaan eet by 'n ander plek, maar dieselfde eienaars.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Deon V
Kort verblyf
4.0
Apr 2024

Rustig en veilig. Kamer is netjies. Yskas in goeie werkende toestand. Linne is skoon en netjies. Lugversorging 'n groot pluspunt. Sal beter sport- en TV-kanale verkies. Veilige parkeerplek vir voertuig en sleepwa.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Trix Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hutchinsonstraat 2, Bloemhof, 2660, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkNTQwY2RmLTI3ZTQtNDU1Zi05ZmM3LTBmMzY3ZmU1NGE0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 81 5 1 5 2 Hutchinson Street Bloemhof 2660 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.648175098355 25.609487593174

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang