Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SleepOver Kruger Gate

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Immaculate M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Beautiful. Lovely stay, the crew there is kind and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Value for money. Good stay, friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Geniet. Baie lekker en net wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie goed. Dit was 'n aangename verblyf gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Awesome. We enjoyed the calm nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
SleepOver Kruger Gate
Dear Simone, Thank you for staying with us and for sharing your valuable feedback. It is always wonderful to receive positive feedback and we are very happy to hear that you enjoyed your stay with us! We look forward to welcoming you during your next visit. Kind Regards, Fortune

Div P
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Uitstekende waarde vir geld net buite Kruger Hek. Het baie lekker gebly. Pad net buite verblyf dra heelwat verkeer. Winkel aan die duur kant maar verblyf is baie goeie waarde vir geld. Groot bonus - baie naby aan Kruger hek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herma F
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2024

Vriendelike, skoon en netjies, maar 'n paar basiese belangrike items is vermis. Die werkers was baie vriendelik en die plek was mooi skoon en netjies. Net jammer dat daar glad nie 'n ketel in die kamers was nie en ook nie 'n aircon remote nie. So jy het geen beheer oor die aircon gehad en moes elke keer iemand roep om dit te verstel. As 'n kamer aircon het, moet dit ook met 'n remote kom om die aircon te beheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Divan V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Great night's sleep. Even though we arrived a bit late, the manager was there to help. Thanks again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
SleepOver Kruger Gate
Dear Divan, Thank you for staying with us and for sharing your valuable feedback. It is always wonderful to receive positive feedback and we are very happy to hear that you enjoyed your stay with us! We look forward to welcoming you during your next visit. Thanks Elizabeth

Johannes J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Wonderlike plekkie om te oornag in die bos. Was heeltemal verras oor die oornagplek in die bos en SleepOver het alle verwagtige oortref, dit is 'n unieke konsep en goedkoop en stylvol, goed ontvang en lekker geslaap en eet. Als wat jy nodig het, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
SleepOver Kruger Gate
Dear Johannes, Thank you for staying with us and for sharing your valuable feedback. It is always wonderful to receive positive feedback and we are very happy to hear that you enjoyed your stay with us! We look forward to welcoming you during your next visit. Thanks Elizabeth

Connie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

It suits our needs perfectly. After a day in the Park. this is all you need to move on the next day. We had a braai. did not have anything with us, so had to borrow plates and plastic knives and forks at the restaurant. We expected cutlery Still everything was perfect. We did not have any problems with load shedding. there is a generator.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
SleepOver Kruger Gate
Dear Connie, Thank you for staying with us and for sharing your valuable feedback. We sincerely apologise for the inconvenience this caused and are working on rectifying this. We look forward to your next visit with us being more satisfactory. Thanks, Elizabeth

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 237

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 4, Langs die R536, naby die Kruger-hek, Skukuza-weg, Belfast, 1350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42de65d2fad2c5fcb8b71b506d84f2ae07c638a80fe4d0e2acfc3f11ac4487241fe3ba185a76e8dbe607be829734a46c9f9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Portion 4, Off R536, near Kruger Gate Skukuza Road 1350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.962594820246 31.398103612442

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang