Sleepover Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Frans Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Gavin M - Okt 2022
Algehele gradering
Had a peaceful and enjoyable stay.
Sleepover Lodge se terugvoer
Thanks Gavin, it was nice to have you. Frans
Ronell B - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflik, afstand nie 200 m vanaf casino. Kroeg is nie meer beskikbaar nie en kan nie geadverteer word nie.
Sleepover Lodge se terugvoer
Goeiedag
Die 200m verwys tot by die ingang van die terrein en nie tot by die gebou nie.
Baie kliente stap casino toe, jammer die kroeg het op die staduim net wyn.
Baie dankie vir julle ondersteuning.
Frans
Capalie B - Nov 2022
Algehele gradering
Gerieflik geleë en meer as voldoende vir ons behoeftes.
Sleepover Lodge se terugvoer
Dankie vir julle terugvoering. Dit was lekker om julle te kon ontvang. Sien julle weer.
Lourens B - Nov 2019
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en mooi.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klaradyn-laan 12, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang