Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleepover Lodge

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gavin M
Kort verblyf
4.8
Okt 2022

Had a peaceful and enjoyable stay. Very nice place and value for money. Conveniently located closer to shopping centres and main roads.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
Sleepover Lodge
Thanks Gavin, it was nice to have you. Frans

Ronell B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2022

Gerieflik, afstand nie 200 m vanaf casino. Kroeg is nie meer beskikbaar nie en kan nie geadverteer word nie. Nie stapafstand of haalbaar van Casino nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Frans
Sleepover Lodge
Goeiedag Die 200m verwys tot by die ingang van die terrein en nie tot by die gebou nie. Baie kliente stap casino toe, jammer die kroeg het op die staduim net wyn. Baie dankie vir julle ondersteuning. Frans

Capalie B
1 nag Saam met vriende
4.0
Nov 2022

Gerieflik geleë en meer as voldoende vir ons behoeftes. Sleepover Lodge was perfek vir ons geleentheid in Bloemfontein. Kamers is ruim en voldoende gemeubileerd. Baie skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Frans
Sleepover Lodge
Dankie vir julle terugvoering. Dit was lekker om julle te kon ontvang. Sien julle weer.

Lourens B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Ongelooflik lekker en mooi. Baie netjies en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klaradyn-laan 12, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9872c8d48cbe88ba1affb04f9b7f281905809fd373a872101bd5e39fe6670541b51bb28773c2eb7655a54372bfd4cec8dcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 12 Klaradyn Avenue Pellissier 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -29.16701 26.17802

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang