SleepOver Matoks
- Kapasiteit: 60 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1 Mphakane, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R830 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SleepOver Matoks bied bekostigbare, gerieflike en veilige verblyf 50 km noord van Polokwane langs die N1. Dis die ideale oorstopplek vir reisigers wat op pad is na die Krugerwildtuin se Punda Maria- en Phafuri-hekke en die Musina-grenspos.
Verblyf word in 2-enkelbed-, dubbel- en gesinskamers aangebied. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-stort, lessenaar en 'n yskassiea. Elke kamer het 'n skuifdeur wat op 'n stoep met 'n tafel en stoele oopmaak.
Gratis WiFi is in die openbare areas beskikbaar. Die eenhede word daagliks skoongemaak en daar is braaigeriewe op die perseel.
Daar is 'n geriefswinkel op die perseel wat pastye en maaltye om te verhit verkoop. Gaste kan ook op die stoep sit en koffie drink. Die winkel is gelisensieer. Daar is veilige parkeerplek op die perseel en die eiendom bied 24 uur-sekuriteit wat aan gewapende reaksie gekoppel is.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 258
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- N1 Mphakane, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink SleepOver Matoks het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Limpopo
- Kapasiteit: 60 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1 Mphakane, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang