SleepOver Moria
Beskrywing
Die kamers het elk lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en handdoeke, asook seep, stortjel en sjampoe word voorsien. Elke eenheid het ook 'n lessenaar en 'n yskassie. Verder het elke kamer skuifdeure wat na 'n stoep met 'n tafel en stoele in die tuin lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Daar is 'n winkel op die perseel wat pasteie, verhit-en-eet-maaltye en drankies, koffie en koeldrank verkoop.
Die eenhede is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie en het nie 'n stoof of oond nie. Daar is slegs verhit-en-eetgeriewe.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamers het elk lugversorging, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en handdoeke, asook seep, stortjel en sjampoe word voorsien. Elke eenheid het ook 'n lessenaar en 'n yskassie. Verder het elke kamer skuifdeure wat na 'n stoep met 'n tafel en stoele in die tuin lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Daar is 'n winkel op die perseel wat pasteie, verhit-en-eet-maaltye en drankies, koffie en koeldrank verkoop.
Die eenhede is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie en het nie 'n stoof of oond nie. Daar is slegs verhit-en-eetgeriewe.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamers het elk lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 2 uitvou-enkelbeddens vir 2 kinders onder 12. Die en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en handdoeke, asook seep, stortjel en sjampoe word voorsien. Elke eenheid het ook 'n lessenaar en 'n yskassie. Verder het elke kamer skuifdeure wat na 'n stoep met 'n tafel en stoele in die tuin lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
2 x Kindermatras vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Daar is 'n winkel op die perseel wat pasteie, verhit-en-eet-maaltye en drankies, koffie en koeldrank verkoop.
Die eenhede is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie en het nie 'n stoof of oond nie. Daar is slegs verhit-en-eetgeriewe.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 80 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R71, Moria, 9701, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang