SleepOver Moria
- Kapasiteit: 80 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R71, Moria, 9701, Limpopo
- Vanaf R830 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SleepOver Moria bied bekostigbare, gerieflike en veilige verblyf naby Moria in Limpopo, ongeveer 25 km van Polokwane af. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf is beskikbaar in 2-Enkelbed, Dubbel- of Gesinskamers. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n lessenaar, yskassie en ketel. Elke kamer het skuifdeure wat na 'n stoep met 'n tafel en stoele in die tuin lei.
Gratis WiFi is in ontvangs beskikbaar. Die eenhede word daagliks skoongemaak. Braaigeriewe is ook op die perseel beskikbaar.
Daar is 'n winkel op die perseel wat pasteie, verhit-en-eet-maaltye en drankies verkoop en gaste kan op die stoep ontspan en koffie drink. Die winkel is ten volle gelisensieer. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eiendom bied 24 uur-sekuriteit met gewapende reaksie.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 288
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Langs die R71, Moria, 9701, Limpopo
- Gaste dink SleepOver Moria het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in
Limpopo- Kapasiteit: 80 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R71, Moria, 9701, Limpopo