Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SleepOver Lanseria

Gastehuis
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashenti-weg 1, Lanseria, 1748, Gauteng
  • Vanaf R940 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

SleepOver Lanseria bied bekostigbare, gerieflike en veilige verblyf op die Lanseria Internasionale Lughawe se voorstoep en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word in 2-Enkelbed-, Dubbel- en Gesinskamers aangebied. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n lessenaar en yskassie. Die eenhede het ook skuifdeure wat na stoepe met tafels en stoele in die tuin lei.

Gratis WiFi is slegs in publieke areas beskikbaar, die eenhede word daagliks skoongemaak, en braaigeriewe is ook op die perseel beskikbaar.

Daar is 'n geriefswinkel op die perseel wat pasteie en verhit-en-eet-maaltye verkoop, of gaste kan op die stoep sit en koffie drink. Die winkel is gelisensieerd. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die perseel spog met 24 uur-sekuriteit wat aan 'n gewapende reaksiespan gekoppel is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Dwayne V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Baie netjies en die kinders het dit baie geniet met die lughawe langs die pad.
Mrt 2024
Petra D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en gerieflik. Lekker gebly.
Feb 2024
Sune V
Saam met vriende
5.0
Sal definitief Sleepover aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Die kamers is uniek en baie skoon. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.
Feb 2024
Hennie V
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike diens en baie netjiese verblyf. Baie netjies en vriendelike diens.
Okt 2023
Andre K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker oorblyplek. Vriendelike staf, was 2 ure te vroeg en toe my kamer gereed is kon ons dadelik ingaan, al was dit nog voor 2 uur. Baie behulps...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 237

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Ashenti-weg 1, Lanseria, 1748, Gauteng
  • Gaste dink SleepOver Lanseria het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashenti-weg 1, Lanseria, 1748, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e6023788bf4ad243f4e764666666a567c4524cfddad10c4d0febace4c97b2aed5faeb689f578155d3f25cf50ab5a9b23105?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 1 Ashenti Road Lanseria 1748 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.932517081494 27.921747120029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang