SleepOver Lanseria
- Kapasiteit: 60 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ashenti-weg 1, Lanseria, 1748, Gauteng
- Vanaf R940 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SleepOver Lanseria bied bekostigbare, gerieflike en veilige verblyf op die Lanseria Internasionale Lughawe se voorstoep en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf word in 2-Enkelbed-, Dubbel- en Gesinskamers aangebied. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n lessenaar en yskassie. Die eenhede het ook skuifdeure wat na stoepe met tafels en stoele in die tuin lei.
Gratis WiFi is slegs in publieke areas beskikbaar, die eenhede word daagliks skoongemaak, en braaigeriewe is ook op die perseel beskikbaar.
Daar is 'n geriefswinkel op die perseel wat pasteie en verhit-en-eet-maaltye verkoop, of gaste kan op die stoep sit en koffie drink. Die winkel is gelisensieerd. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die perseel spog met 24 uur-sekuriteit wat aan 'n gewapende reaksiespan gekoppel is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 288
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Ashenti-weg 1, Lanseria, 1748, Gauteng
- Gaste dink SleepOver Lanseria het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 60 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ashenti-weg 1, Lanseria, 1748, Gauteng