Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SleepOver Phabeni

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 10 Jun 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536, Phabeni-hek, Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • Vanaf R1 035 R828 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

SleepOver Phabeni bied gerieflike en bekostigbare verblyf naby die Phabeni-hek van die Nasionale Krugerwildtuin.

Die hotel het verskeie kamertipes wat geskik is vir sakereisigers sowel as vakansiegangers. Die kamers het gemaklike beddens, lugversorging en en suite-badkamers met stortgeriewe. Verder het elke kamer ook 'n lessenaar, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n stoep. Linne, handdoeke, seep, stortseep en sjampoe word voorsien.

Ander geriewe sluit 'n koffiekroeg, restaurant, braaigeriewe en veilige parkeerplek in. Die kamers word ook daagliks skoongemaak.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Phillip B
Gesin met tieners
5.0
Het dit baie geniet met vriendelike diens. Was great, netjies skoon en vriendelike diens.
Mrt 2024
Evelyn Jacobs J
Saam met vriende
5.0
Ongelooflike gemaklike oornagverblyf. Baie goeie konsep naby die hekke van die Krugerwildtuin.
Jul 2023
Christind G
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, uitstekende diens en briljante konsept. Die geriewe was heerlik en baie netjies. Die ontvangs was uitstekend en diens baie goed. Dit was pe...
Sien meer
Jun 2023
Hermann O
Gesin met klein kinders
4.8
Skoon, netjies. Vriendelike diens. Baie lekker gebly. Goeie, vriendelike diens. Skoon, netjies. Baie lekker gebly.
Mrt 2024
Ben K
Gesin met klein kinders
4.8
Oorslaap by wildtuin. Ons het as 'n gesin een aand by Sleepover Phabeni gebly voordat ons by die wildtuin in was. Baie netjies, sal dit aanbeveel.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 237

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • R536, Phabeni-hek, Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • Gaste dink SleepOver Phabeni het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 035
R1 035 R828
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 035
R1 035 R828
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 80 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536, Phabeni-hek, Hazyview, 1241, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f8f0a80537d30151b25a2c61d4f8ebe6c2e39a549f633720dd2a9121817b3b108e34993430ebed8fc28f27fda03581f2153?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 035 nouVanaf R828 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 R536 Phabeni Gate 1241 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.020366 31.221438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang