SleepOver Upington
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 10 Jun 2024 tot 30 Sep 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N14, Deel 40 van Plaas UAP 418, Upington, 8800, Noord-Kaap
-
Vanaf
R1 035R725 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
SleepOver Upington bied sakpasverblyf in Upington. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf tydens hul reise.
Die lodge beskik oor 40 losstaande kamers wat verskeie verblyfopsies bied, soos gesinskamers, 2-enkelbedkamers en dubbelkamers. Die kamers het gemaklike beddens en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Al die kamers het lugversorging, 'n werkstasie, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n stoep met sitplek. Linne, handdoeke, seep, stortjel en sjampoe word voorsien.
Geriewe op die perseel sluit 'n restaurant, geriefswinkel, braaigeriewe en veilige parkeerplek in. Gratis WiFi is beskikbaar en die kamers word daagliks skoongemaak.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 216
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- N14, Deel 40 van Plaas UAP 418, Upington, 8800, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Kalahari Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N14, Deel 40 van Plaas UAP 418, Upington, 8800, Noord-Kaap