Sleepwell BnB
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Mrs Nontembiso
Muriel
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Johan O - Sep 2021
Algehele gradering
Gasvry en goeie diens.
Sleepwell BnB se terugvoer
Baie dankie, Johan. We appreciate your review.
Nontembiso
Wynand V - Aug 2021
Algehele gradering
Good.
Sleepwell BnB se terugvoer
Thank you Mr Wynand for your review. It gives us pleasure when we hear from our guests. Hope we will improve on our short-comings. Thanx again.
Nontembiso
Waren F - Jun 2019
Algehele gradering
Sal weer kom kuier.
Sleepwell BnB se terugvoer
Baie dankie Warren, we are happy when our guests are happy. Please do come back again.
Nontembiso
Andrea S - Jan 2019
Algehele gradering
Was very nice and friendly staff.
Charmaine S - Apr 2019
Algehele gradering
Baie goeie diens, sal beslis weer daar inloer.
Sleepwell BnB se terugvoer
Baie dankie Charmaine. We always try our best to satisfy our clients. Hope you travelled safely home.
Nontembiso
Michelle B - Apr 2019
Algehele gradering
Almal het uit hul pad gegaan om ons verblyf spesiaal te maak.
Sleepwell BnB se terugvoer
Thank you Michelle,
We are happy that you enjoyed your stay. We also received the report that you were very positive and friendly. Please remain the same and God bless you. From Management.
Monica D - Jul 2018
Algehele gradering
Rustig
Sleepwell BnB se terugvoer
Baie dankie Monica. We try by all means to satisfy our guests. Thanks again.
Nontembiso
Alrisah L - Mei 2018
Algehele gradering
Baie netjies met vriendelike diens.
Sleepwell BnB se terugvoer
Baie dankie Alrisah ons sal beter maak elke dag. Excuse us for the location.
Nontembiso
Petrus Sekonyela K - Jan 2017
Algehele gradering
Excellent.
Sleepwell BnB se terugvoer
Dear Petrus, thank you so much for your review. We enjoyed hosting you. We hope to see you again.
Nontembiso.
Addel W - Des 2017
Algehele gradering
Ek en my gesin het baie lekker gebly. Die diens was uitstekend en die kamers baie netjies.
Sleepwell BnB se terugvoer
Thank you so much, it was a pleasure to meet you.
Lulama Q - Jan 2016
Algehele gradering
I had such a peaceful and joyous stay at Sleepwell.
Sleepwell BnB se terugvoer
Thank you so much Lulu this is much appreciated. Please do come again.
Braam & Poppie H - Sep 2016
Algehele gradering
Ons het nie gebruik gemaak van die geriewe nie, aangesien dit nie in 'n goeie en veilige area geleë is nie.
Sleepwell BnB se terugvoer
Dear Braam/Poppy, thank you so much for your review. It is so unfortunate that we are situated in an area that you didn't like however, I wish you would have used us and experience the warmth within. Please try it next time, we will appreciate that. Thanking you once more.
Eben B - Jan 2016
Algehele gradering
Walglik, bly weg!
Sleepwell BnB se terugvoer
Dear Eben,
Thank you very much for your review and I am sorry to see that you did not enjoy your stay at Sleepwell BnB. We would have appreciated you bringing it to our attention during your stay.
However, I will take your feedback into consideration to make changes where we deem necessary.
Regards,
Sleepwell BnB - management
Renze Gerrit M - Des 2015
Algehele gradering
Een prachtige B&B gelegen in rustig gedeelte van East London.
Sleepwell BnB se terugvoer
Thank you, this is much appreciated.
Regards,
Nontembiso
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sunnyside-weg 81, Amalinda, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang