Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleepy Shores

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ives-laan 526, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 400 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Sleepy Shores bied gemaklike selfsorgverblyf in Leisure Bay. Dié vakansiehuis is in 'n tuin met 'n swembad, en is naby die strand geleë.

Die huis het 6 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte bed en 'n enkelbed. Die vyfde en sesde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die kombuis het 'n volledige wasgoedkamer, skottelgoedwasser, 'n oond en stoof, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas.

Die kroeg lei na 'n patio met gasbraai-geriewe. Op die onderste verdieping is 'n speelkamer met 'n TV vir die kinders. Dié kamer lei na die tuin. Die eiendom is heeltemal omhein, en het onderdak parkeerplek vir 4 voertuie.

Moet asb. nie raas ná 22:00 nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 30

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Ives-laan 526, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sleepy Shores het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ives-laan 526, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq9kljv8Ug9g5Qub9juVHmR2QZhL3WHExYGoPZtlNH1m7e26Jm9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 12) 5 5 1 5 526 Ives Avenue Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.021166621136 30.242489731878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang