Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Slice of Paradise

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Pieter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker en rustig. Net wat ons nodig gehad het. Ons het heerlik daar gebly en die eienaar was baie gaaf en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Mooiste van mooi uitsig en sonsondergange. Uitstekend toegeruste blyplek. Wat 'n onvergeetlike kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean-marie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Rustigheid vir die siel. Net wat ek nodig gehad het. Die klank van die branders wat breek op jou voorstoep. Al het dit gereën was dit nog altyd 'n heerlike verblyf. Raai dit vir enige romatiese of net herlaai naweek aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Che A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

We enjoyed our 2-night stay. This was our second stay here and we loved it. Truly a slice of paradise!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carin F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Lekker ontspannend. Daar kan dalk 'n enkelplaatstofie wees, kon nie paste maak, net 'n braaipan. Meer glase vir drinkgoed, daar was net wynglase en koppies vir koffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Best views. Very cosy, super safe and the view is spectacular. We were right on the beach front.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid O
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2023

The view was perfect. Room is a bit small but cosy and comfortable for 2 days. Overall, a stunning spot on the water. Just found room space a bit small. However, the rest was great. The braai area is sheltered and the views are beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Este D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Absoluut fantasies. Ons gasvrou was wonderlik en baie verwelkomend. Die plekkie was goed toegerus met alles wat ons benodig het. Die uitsig. Fantasies! Het heerlik ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Stilte en rus en vrede. Was heerlik net baie, baie klein en nie geskik vir langer as 2 dae nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Cindy J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2022

Slice of Paradise was amazing. Small, but well equipped for 2 people sharing, and the view is amazing. We received a friendly, helpful reception. I will definitely go back. We will definitely go back there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gizelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeusstraat 18, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb21e0138114e4598a166dffd1e42078641a83383ef3ab008acbeb2c993bf70d63441333613b54ae0a1a3165816337257b81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 18 Zeus Laan Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.04062 18.03807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang