Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Slice of Paradise

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeusstraat 18, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Slice of Paradise is reg op die strand geleë en is 'n woonstel vir 2 mense in Paradise Beach, Langebaan.

Die oopplan-woonstel bestaan uit 1 slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is, asook 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n braaipan, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met DStv en WiFi is ook beskikbaar.

Die woonstel maak oop op 'n stoep met 'n ingeboude braai-area, en buiteparkeerplek word voorsien. Die woonstel gebruik 'n rugsteunkragstelsel.

Langebaan is ideaal vir watersport soos water- en jetski, wind-, vlieër- en branderplankry, kajak en kanovaart. Die Weskus Nasionale Park bied verskeie staproetes en is die tuiste van 'n verskeidenheid voëls, diere en plante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 29 resensies vir Slice of Paradise
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gizelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Zeusstraat 18, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Slice of Paradise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeusstraat 18, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb21e0138114e4598a166dffd1e42078641a83383ef3ab008acbeb2c993bf70d63441333613b54ae0a1a3165816337257b81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 18 Zeus Laan Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.04062 18.03807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang