Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Slievyre Game Farm

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Njala en Impala Chalets
Vanaf R880
R880 R587
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalets in die skadu van antieke bome bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 3 enkelbeddens en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Gaste in hierdie eenhede gebruik 2 ablusieblokke. Die stort is apart van die toilet. Buite is daar 'n lapa-area met 'n stoof, mikrogolfoond en yskas-vrieskas. Daar is ook 'n pragtige grasperk en 'n swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Blesbok Chalet
Vanaf R880
R880 R748
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Zebra Kothuis
Vanaf R1 200
R1 200 R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 7 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die oorblywende slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, teemaakgeriewe, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Koedoe/Wildebees Chalets
Vanaf R990
R990 R660
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 11 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Koedoe/Wildebees Chalet is naby die hooflapa. Koedoe het slaapplek vir 9 persone - 6 bo en 3 onder in oopplan-kamers. Die stort/toilet is op die grondvlak. Wildebees is 'n rondawel-anneks wat 'n dubbelbed asook 'n en suite stort/toilet bevat, en het slaapplek vir 2 persone.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 11 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

9

7 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg, slegs bed.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R880
R880 R587
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D416, Colensoweg, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3NjI2ZWRlLTkyZGUtNDRlMy04YzUzLTQ0OGY0OTcwNDYzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880 nouVanaf R587 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 D416 Colenso Road 3310 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.931316222255 29.898396134377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang