Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SlipAway 9 Pentelbury's Place

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 183

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir SlipAway 9 Pentelbury's Place
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jacques J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques J

Peaceful.

Ons het heerlik gebly, dankie, die woonstel is pragtig en bied presies wat jy nodig het, rustigheid, pragtige see-uitsig en loopafstand vanaf die strand, winkels en restaurante!

Alecia B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alecia B

Die plek was baie pragtig.

Dit was die perfekte plek om by te rus ná ons troue. Hanlie was 'n groot hulp en Sheldon was ook baie vriendelik. Dit was nice om die see te sien. Die plek was baie mooi binne, ek sal definitief weer terug gaan! Dankie julle!

SlipAway 9 Pentelbury's Place se terugvoer

Beste Alecia
Baie dankie vir jou tyd om ons eiendom en diens te evalueer. Dit was wonderlik om julle te kon ontvang en ons sien baie daarna uit om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Hanlie Lingenfelder

SlipAway 9 Pentelbury's Place
Joleen M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joleen M

Baie gemalik, skoon, met als wat nodig is.

Lekker plek vir naweekwegbreek.

Linda D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Lekker gebly.

Ons het lekker gebly - veilig, skoon, netjies, baie modern binne - lyk presies soos op fotos. Net 'n probleem gehad met DSTV en parkering agter gebou is baie klein en scary, maar veilig. Ons ry 'n Ranger bakkie wat ma groot is.

Annemarie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Pragtige plekkie en mooiste uitsig op die see! Baie skoon en baie netjies met alle toebehore waaraan jy kan dink.

Die area is nie baie veilig nie, jy kan nie stap na restaurante in die aand nie, maar die woonstelblok se veiligheid is baie goed.

SlipAway 9 Pentelbury's Place se terugvoer

Beste Annemarie
Baie dankie vir jou waardevolle terugvoering.
Ons sien baie daarna uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete
Hanlie

SlipAway 9 Pentelbury's Place
John L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John L

Baie netjes en skoon met al die benodigde toebehore.

Goed verwelkom an als mooi verduidelik. Netjes en voldoende vir 'n wegbreek.

SlipAway 9 Pentelbury's Place se terugvoer

Beste John
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer alle terugvoering.
Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms hier by ons te verwelkom.
Vriendelike groete
Hanlie Lingenfelder

SlipAway 9 Pentelbury's Place
Beverley R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley R

Peaceful.

Wonderful location and ideal for a quick get away.

Mogamat Salie K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mogamat Salie K

Our stay was awesome, stunning apartment, good location, view stunning.

Our stay at SlipAway 9 was good, we really had a fab time, apartment decor is excellent. Only the parking at the back wasn't good, too many steps and too isolated. Other than that it was a good stay.

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pentelbury's Place, Pickle-straat 14, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88f417902a256a30a5398bc2fc3ad8fa2ce2d9d94adbd8bea87c7664140f5e7a72dbbd34f255f6ca393affd1beb98e99b184?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Pentelbury's Place 14 Pickle Street 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -34.116913552926 18.827773426984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang