SlipAway 9 Pentelbury's Place
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Hanlie Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 185
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Jacques J - Apr 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Alecia B - Feb 2023
Algehele gradering
Die plek was baie pragtig.
SlipAway 9 Pentelbury's Place se terugvoer
Beste Alecia
Baie dankie vir jou tyd om ons eiendom en diens te evalueer. Dit was wonderlik om julle te kon ontvang en ons sien baie daarna uit om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Hanlie Lingenfelder
Joleen M - Jan 2023
Algehele gradering
Baie gemalik, skoon, met als wat nodig is.
Linda D - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Annemarie V - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie en mooiste uitsig op die see! Baie skoon en baie netjies met alle toebehore waaraan jy kan dink.
SlipAway 9 Pentelbury's Place se terugvoer
Beste Annemarie
Baie dankie vir jou waardevolle terugvoering.
Ons sien baie daarna uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete
Hanlie
John L - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjes en skoon met al die benodigde toebehore.
SlipAway 9 Pentelbury's Place se terugvoer
Beste John
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer alle terugvoering.
Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms hier by ons te verwelkom.
Vriendelike groete
Hanlie Lingenfelder
Beverley R - Sep 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Mogamat Salie K - Aug 2022
Algehele gradering
Our stay was awesome, stunning apartment, good location, view stunning.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Pentelbury's Place, Pickle-straat 14, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang