Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SlipAway 9 Pentelbury's Place

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Jacques J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Peaceful. Ons het heerlik gebly, dankie, die woonstel is pragtig en bied presies wat jy nodig het, rustigheid, pragtige see-uitsig en loopafstand vanaf die strand, winkels en restaurante!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alecia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Die plek was baie pragtig. Dit was die perfekte plek om by te rus ná ons troue. Hanlie was 'n groot hulp en Sheldon was ook baie vriendelik. Dit was nice om die see te sien. Die plek was baie mooi binne, ek sal definitief weer terug gaan! Dankie julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
SlipAway 9 Pentelbury's Place
Beste Alecia Baie dankie vir jou tyd om ons eiendom en diens te evalueer. Dit was wonderlik om julle te kon ontvang en ons sien baie daarna uit om julle in die toekoms weer te verwelkom. Vriendelike groete Hanlie Lingenfelder

Joleen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Baie gemalik, skoon, met als wat nodig is. Lekker plek vir naweekwegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Lekker gebly. Ons het lekker gebly - veilig, skoon, netjies, baie modern binne - lyk presies soos op fotos. Net 'n probleem gehad met DSTV en parkering agter gebou is baie klein en scary, maar veilig. Ons ry 'n Ranger bakkie wat ma groot is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2023

Pragtige plekkie en mooiste uitsig op die see! Baie skoon en baie netjies met alle toebehore waaraan jy kan dink. Die area is nie baie veilig nie, jy kan nie stap na restaurante in die aand nie, maar die woonstelblok se veiligheid is baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
SlipAway 9 Pentelbury's Place
Beste Annemarie Baie dankie vir jou waardevolle terugvoering. Ons sien baie daarna uit om julle weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike groete Hanlie

John L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2023

Baie netjes en skoon met al die benodigde toebehore. Goed verwelkom an als mooi verduidelik. Netjes en voldoende vir 'n wegbreek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hanlie
SlipAway 9 Pentelbury's Place
Beste John Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer alle terugvoering. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms hier by ons te verwelkom. Vriendelike groete Hanlie Lingenfelder

Beverley R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Peaceful. Wonderful location and ideal for a quick get away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mogamat Salie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2022

Our stay was awesome, stunning apartment, good location, view stunning. Our stay at SlipAway 9 was good, we really had a fab time, apartment decor is excellent. Only the parking at the back wasn't good, too many steps and too isolated. Other than that it was a good stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 183

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pentelbury's Place, Pickle-straat 14, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88f417902a256a30a5398bc2fc3ad8fa2ce2d9d94adbd8bea87c7664140f5e7a72dbbd34f255f6ca393affd1beb98e99b184?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Pentelbury's Place 14 Pickle Street 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -34.116913552926 18.827773426984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang