Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SlipAway 9 Pentelbury's Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pentelbury's Place, Pickle-straat 14, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

SlipAway 9 Pentelbury's Place is 'n luukse eenslaapkamerwoonstel in die hartjie van die Strand, 'n mooi kusdorpie aan die voet van die Hottentots-Hollandberge tussen Macassar en Gordonsbaai.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n slaapbank in die sitarea vir 1 volwassene of kind. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die woonstel het 'n oopplan-kombuis en -sitarea wat lei na die balkon wat Weber-braaigeriewe het. Die kombuis is met 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die sitarea het 'n slim-TV wat DStv kan stroom en daar is ook 'n toonbank met 'n see-uitsig.

Gratis, onbeperkte WiFi word voorsien, asook veilige, onderdakparkeerplek.

Besienswaardighede in die area sluit die Strand Gholfklub, Somerset Mall, Cheetah Outreach, Helderberg-wynlandgoedere, Strand Waterworld en die Hottentots Holland Natuurreservaat in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Jacques J
Gesin met tieners
5.0
Peaceful. Ons het heerlik gebly, dankie, die woonstel is pragtig en bied presies wat jy nodig het, rustigheid, pragtige see-uitsig en loopafstand vana...
Sien meer
Apr 2023
Alecia B
Saam met lewensmaat
5.0
Die plek was baie pragtig. Dit was die perfekte plek om by te rus ná ons troue. Hanlie was 'n groot hulp en Sheldon was ook baie vriendelik. Dit was n...
Sien meer
Feb 2023
Joleen M
Saam met lewensmaat
4.8
Baie gemalik, skoon, met als wat nodig is. Lekker plek vir naweekwegbreek.
Jan 2023
Linda D
Saam met lewensmaat
4.2
Lekker gebly. Ons het lekker gebly - veilig, skoon, netjies, baie modern binne - lyk presies soos op fotos. Net 'n probleem gehad met DSTV en parkerin...
Sien meer
Jan 2024
Annemarie V
Saam met lewensmaat
4.2
Pragtige plekkie en mooiste uitsig op die see! Baie skoon en baie netjies met alle toebehore waaraan jy kan dink. Die area is nie baie veilig nie, jy ...
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 183

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Pentelbury's Place, Pickle-straat 14, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink SlipAway 9 Pentelbury's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pentelbury's Place, Pickle-straat 14, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88f417902a256a30a5398bc2fc3ad8fa2ce2d9d94adbd8bea87c7664140f5e7a72dbbd34f255f6ca393affd1beb98e99b184?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Pentelbury's Place 14 Pickle Street 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -34.116913552926 18.827773426984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang