Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Slot Loevenstein Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Slot Loevenstein Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rika K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika K

Aangename en netjiese verblyf.

Baie aangename verblyf met vriendelike en behulpsame personeel.

Laetitia V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia V

Fantastiese verblyf.

Ek kan Slot Loevenstein aanbeveel, dit was netjies, die personeel is baie behulpsaam, daar is parkering op die perseel, ontbyt as jy sou wou eet. Die bed is baie gemaklik, daar is ondervloerse verhitting en elektriese komberse op die bed, dit was bitter koud, so ons kon lekker warm slaap. Alles is perfek en die dekor is baie mooi. Wou nie huis toe gaan nie, te lekker gebly!

Hannelie K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie K

Rustig, mooi.

Baie lekker warm gastehuis en vreeslik mooi.

Vivek D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivek D

Excellent.

It was excellent! Clean and comfortable.

Riana N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana N

Luukse lafenis na 'n lang dag se reis.

Ons het die verblyf baie geniet, al was dit net een nag. Sal graag volgende keer langer wil vertoef. Die dekor is luuks en die fyn detail in die kamer met ons aankoms is noemenswaardig.

Slot Loevenstein Guest House se terugvoer

Baie dankie. Kom kuier gerus weer vir ons.

Slot Loevenstein Guest House
Zanthea S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanthea S

Perfek.

Die verblyf was baie aangenaam. Veilige omgewing.

Slot Loevenstein Guest House se terugvoer

Ons is bly. Kom kuier gerus weer vir ons, Zanthea.

Slot Loevenstein Guest House
Chrisna K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna K

Very good value for money. Neat, safe and friendly host.

Like our previous visit, it was great. Good value for money with a pleasant atmosphere. Will stay there again.

Slot Loevenstein Guest House se terugvoer

Thank you very much. We hope to see you again soon.

Slot Loevenstein Guest House
Pinnie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pinnie V

Altyd netjies en so mooi.

Ons het dit vreeslik geniet.

Slot Loevenstein Guest House se terugvoer

Baie dankie. Hoop ons sien julle weer.

Slot Loevenstein Guest House
Ben D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben D

Netjies, skoon, bed slaap heerlik, aangename gasvrou en baie behulpsaam.

Verblyf was uiters suksesvol! Dankie!

Mxolisi P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mxolisi P

Good and pleasant stay, just sort out the wardrobe story.

The stay was good and I was not bothered by anybody. The only thing that I would comment about is the wardrobe. The door is not lined up properly and gets stuck once closed. One has to use something to pull it open. Inside the wardrobe, there were no hangers; however, I requested some.

Frikkie W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie W

Baie lekker gebly.

Regtig baie lekker gebly. Het uit haar pad gegaan om ons te help met wat ookal ons nodig gehad het. Sal vir seker weer daar gaan bly!

Slot Loevenstein Guest House se terugvoer

Baie dankie. Kom kuier gou weer vir ons.

Slot Loevenstein Guest House
Abraham S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham S

Heel gerieflik.

Ons het lekker gebly. Die kamer was ruim en gerieflik. WiFi was bietjie stadig.

Slot Loevenstein Guest House se terugvoer

Baie dankie. Kom kuier gou weer vir ons, Abraham.

Slot Loevenstein Guest House
Liza S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza S

Laat aand daar aangekom en met ope arms verwelkom. Het ons oornag daar geniet.

Baie netjies en skoon. Lekker geslaap ook.

Slot Loevenstein Guest House se terugvoer

Dit is lekker om sulke mooi goed oor ons te lees. Baie dankie en kom kuier gou weer vir ons, Liza Saayman.

Slot Loevenstein Guest House
Willie H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie H

Ons kliënt was baie tevrede met akkommodasie. Dankie.

Ek is verantwoordelik vir logistieke reëlings vir die maatskappy en het die plek bespreek en betaal vir mnr. Hanekom. Ek het deur die dag geskakel en met 'n dame gepraat en laat weet dat hy met 'n laat vliegtuig kom en sal eers ná 08:30 kan inboek. Sy het gesê dit is reg, sy is daar tot 20:00. Toe hy daar kom toe vra sy vir hom bewys van betaling. As julle die bespreking met my bevestig het, hoekom het hulle nie gesorg dat die bewys van betaling by die gastehuis kom voor die gas arriveer nie. Ek moes toe rond skarrel 21:00 in die aand om bewys van betaling vir gastehuis te stuur. Onaanvaarbaar en onprofessioneel.

Martie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie V

Baie mooi plek en die moeite werd.

WiFi was wisselvallig en sal meer bodywash / seep in die badkamer waardeer.

Slot Loevenstein Guest House se terugvoer

Dankie vir die opmerking. Ons sal werk maak daarvan. Kom kuier gerus weer.

Slot Loevenstein Guest House
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Martin V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V

As expected from a 4+ star rating.

Weekend stay with family. Rooms were clean and comfortable.

Cilma S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cilma S

Heerlik gebly!

Sentraal en skoon kamer! Lekker ontbyt.

Slot Loevenstein Guest House se terugvoer

Kom kuier gerus weer by ons.

Slot Loevenstein Guest House
Anton E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton E

As advertised. Nothing out of place.

Service with a smile, and accommodating for any request.

Slot Loevenstein Guest House se terugvoer

Thank you. Please visit us again.

Slot Loevenstein Guest House
Pinnie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pinnie V

Baie netjies.

Bitter netjies en skoon. Uitstekende diens, pragtige huis!

Slot Loevenstein Guest House se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Slot Loevenstein Guest House
Engela P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela P

Ons het die persoonlike aandag geniet, so bv. is ons die oggend van ons aankoms gebel om te verneem hoe laat ons sou arriveer en of ons ontbyt sou nuttig.

Die personeel is vriendellik en behulpsaam en die kamer was ruim, onberispelik en goed ingerig. Absolute puik akkommodasie.

Slot Loevenstein Guest House se terugvoer

Lanklaas gesien. Kom kuier gerus weer vir ons.

Slot Loevenstein Guest House
Rachelle B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rachelle B

Baie aangename ontvangs deur Hester en Arrie.

Vriendelik en verwelkomend. Baie goeie ervaring.

Slot Loevenstein Guest House se terugvoer

Kom kuier gerus weer by ons. Groetnis

Slot Loevenstein Guest House
Hennie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Fantasties.

Vriendelike diens. Vreeslik geniet.

Slot Loevenstein Guest House se terugvoer

Julle lanklaas gesien. Kom kuier gerus weer by ons.

Slot Loevenstein Guest House
Juan-mari L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan-mari L

Wegbreek saam met my man.

Ons was baie hartlik verwelkom by die gastehuis en het baie tuis gevoel dadelik. Hulle doen regtig moeite vir hulle gaste en maak nie uitsonderings nie. Baie lekker gebly. Gaan elke keer gebruik as ons oorslaap in Bloemfontein.

Dieter S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter S

Dit was 'n baie aangenaame ervaring, en ons sal graag weer soontoe gaan.

Die binnehuise versiering is pragtig en ons is baie vriendelik ontvang. Dit is 'n juweel in die hart van Bloemfontein.

Slot Loevenstein Guest House se terugvoer

Baie dankie. Hoop ons sien julle weer binne kort.

Slot Loevenstein Guest House
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gilles Van De Wall-straat 4, Dan Pienaar, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd35773d1ffb73cc494c65ca5a88ae0083310129e501403254f7f98d20ef849f75d0d2a4aa8a781e63b47f1cdcfa5ad64edb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 4 Gilles Van De Wall Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.080025967695 26.207840144634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang