Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Slot Loevenstein Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gilles Van De Wall-straat 4, Dan Pienaar, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Slot Loevenstein Guest House is 'n pragtige gastehuis in Hillsboro, Bloemfontein. Dié gastehuis is geïnspireer deur 'n Afrika-styl gekombineer met die bekoorlike kastele van Europa.

Verblyf word in 'n 2-Enkelbedkamer, 8 Dubbelkamers en 2 Gesinskamers aangebied. Die 2-Enkelbedkamer het 2 enkelbeddens, die Dubbelkamers het 'n koningingrootte-bed en die Gesinskamers het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Elke kamer het 'n badkamer met 'n stort of 'n bad óf albei. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n kluis, lessenaar, haardroër, yskassie, gratis WiFi, 'n TV, en koffie- en teemaakgeriewe in. Gemeenskaplike geriewe sluit 'n swembad, braaigeriewe, gaste-sitkamer, raadsaal en 'n eetarea waar gaste ontbyt kan geniet, in.

Die Oliewenhuis-kunsmuseum en die Franklin-wildreservaat is binne 'n 15 minute ryafstand beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Rika K
5.0
Aangename en netjiese verblyf. Baie aangename verblyf met vriendelike en behulpsame personeel.
Jul 2024
Laetitia V
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese verblyf. Ek kan Slot Loevenstein aanbeveel, dit was netjies, die personeel is baie behulpsaam, daar is parkering op die perseel, ontbyt as...
Sien meer
Jul 2024
Hannelie K
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, mooi. Baie lekker warm gastehuis en vreeslik mooi.
Jul 2024
Vivek D
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. It was excellent! Clean and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Riana N
Saam met lewensmaat
5.0
Luukse lafenis na 'n lang dag se reis. Ons het die verblyf baie geniet, al was dit net een nag. Sal graag volgende keer langer wil vertoef. Die dekor ...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Gilles Van De Wall-straat 4, Dan Pienaar, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Slot Loevenstein Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gilles Van De Wall-straat 4, Dan Pienaar, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd35773d1ffb73cc494c65ca5a88ae0083310129e501403254f7f98d20ef849f75d0d2a4aa8a781e63b47f1cdcfa5ad64edb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 4 Gilles Van De Wall Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.080025967695 26.207840144634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang