Slot Loevenstein Guest House
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gilles Van De Wall-straat 4, Dan Pienaar, 9301, Vrystaat
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Slot Loevenstein Guest House is 'n pragtige gastehuis in Hillsboro, Bloemfontein. Dié gastehuis is geïnspireer deur 'n Afrika-styl gekombineer met die bekoorlike kastele van Europa.
Verblyf word in 'n 2-Enkelbedkamer, 8 Dubbelkamers en 2 Gesinskamers aangebied. Die 2-Enkelbedkamer het 2 enkelbeddens, die Dubbelkamers het 'n koningingrootte-bed en die Gesinskamers het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Elke kamer het 'n badkamer met 'n stort of 'n bad óf albei. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n kluis, lessenaar, haardroër, yskassie, gratis WiFi, 'n TV, en koffie- en teemaakgeriewe in. Gemeenskaplike geriewe sluit 'n swembad, braaigeriewe, gaste-sitkamer, raadsaal en 'n eetarea waar gaste ontbyt kan geniet, in.
Die Oliewenhuis-kunsmuseum en die Franklin-wildreservaat is binne 'n 15 minute ryafstand beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hester Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Gilles Van De Wall-straat 4, Dan Pienaar, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Slot Loevenstein Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dan Pienaar Hillsboro Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gilles Van De Wall-straat 4, Dan Pienaar, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang