Slypsteen Guest Farm
Beskrywing
Dié chalet bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, oondjie en mikrogolfoond toegerus. Daar is braaigeriewe, lugversorging en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Oond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Die gasteplaas is nie rolstoelvriendelik nie, aangesien dit op 'n rotsagtige heuwel gebou is.
- Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad na die instansie is.
- Die instansie het 'n seisoenale swembad wat net in die somer oop is.
- Daar is 'n winkeltjie by ontvangs wat vleis, ys, koeldrank, vars plaasprodukte en hout verkoop.
- Die naaste winkels is sowat 30 km van Groblershoop af.
- Daar is 'n klein restaurant op die perseel waar gaste ontbyt tussen 08:00 en 10:00 kan bestel.
- Klein honde word toegelaat indien vooraf gereël is en moet ten alle tye aan 'n leiband wees, omdat daar dassies, wild en plaasdiere op die perseel is. Troeteldiere word nie op die beddens toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalet het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed. Die chalet het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof en mikrogolfoond toegerus. Elke chalet het ook braaigeriewe, lugversorging en 'n TV. Die chalet het 'n pragtige uitsig oor die rotsagtige area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Die gasteplaas is nie rolstoelvriendelik nie, aangesien dit op 'n rotsagtige heuwel gebou is.
- Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad na die instansie is.
- Die instansie het 'n seisoenale swembad wat net in die somer oop is.
- Daar is 'n winkeltjie by ontvangs wat vleis, ys, koeldrank, vars plaasprodukte en hout verkoop.
- Die naaste winkels is sowat 30 km van Groblershoop af.
- Daar is 'n klein restaurant op die perseel waar gaste ontbyt tussen 08:00 en 10:00 kan bestel.
- Klein honde word toegelaat indien vooraf gereël is en moet ten alle tye aan 'n leiband wees, omdat daar dassies, wild en plaasdiere op die perseel is. Troeteldiere word nie op die beddens toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalet het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed. Die chalet het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie het 'n yskas, stoof en 'n mikrogolfoond. Elke chalet het ook braaigeriewe, lugversorging en 'n TV. Die chalet het 'n pragtige uitsig oor die rotsagtige omgewing.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Die gasteplaas is nie rolstoelvriendelik nie, aangesien dit op 'n rotsagtige heuwel gebou is.
- Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad na die instansie is.
- Die instansie het 'n seisoenale swembad wat net in die somer oop is.
- Daar is 'n winkeltjie by ontvangs wat vleis, ys, koeldrank, vars plaasprodukte en hout verkoop.
- Die naaste winkels is sowat 30 km van Groblershoop af.
- Daar is 'n klein restaurant op die perseel waar gaste ontbyt tussen 08:00 en 10:00 kan bestel.
- Klein honde word toegelaat indien vooraf gereël is en moet ten alle tye aan 'n leiband wees, omdat daar dassies, wild en plaasdiere op die perseel is. Troeteldiere word nie op die beddens toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalet het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, oondjie en 'n mikrogolfoond toegerus en daar is braaigeriewe. Die eenheid het ook lugversorging en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Die gasteplaas is nie rolstoelvriendelik nie, aangesien dit op 'n rotsagtige heuwel gebou is.
- Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad na die instansie is.
- Die instansie het 'n seisoenale swembad wat net in die somer oop is.
- Daar is 'n winkeltjie by ontvangs wat vleis, ys, koeldrank, vars plaasprodukte en hout verkoop.
- Die naaste winkels is sowat 30 km van Groblershoop af.
- Daar is 'n klein restaurant op die perseel waar gaste ontbyt tussen 08:00 en 10:00 kan bestel.
- Klein honde word toegelaat indien vooraf gereël is en moet ten alle tye aan 'n leiband wees, omdat daar dassies, wild en plaasdiere op die perseel is. Troeteldiere word nie op die beddens toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalet het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 4 enkelbeddens. Die chalet het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n oondjie en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook braaigeriewe, lugversorging en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Die gasteplaas is nie rolstoelvriendelik nie, aangesien dit op 'n rotsagtige heuwel gebou is.
- Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad na die instansie is.
- Die instansie het 'n seisoenale swembad wat net in die somer oop is.
- Daar is 'n winkeltjie by ontvangs wat vleis, ys, koeldrank, vars plaasprodukte en hout verkoop.
- Die naaste winkels is sowat 30 km van Groblershoop af.
- Daar is 'n klein restaurant op die perseel waar gaste ontbyt tussen 08:00 en 10:00 kan bestel.
- Klein honde word toegelaat indien vooraf gereël is en moet ten alle tye aan 'n leiband wees, omdat daar dassies, wild en plaasdiere op die perseel is. Troeteldiere word nie op die beddens toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is af teen die heuwel en gaste moet hulle voertuie aan die bo-kant parkeer en na die eenheid toe stap. Die chalet het slaapplek vir 4 gaste en daar is 4 enkelbeddens in een kamer. Daar is 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n oondjie en 'n mikrogolfoond toegerus en daar is braaigeriewe. Die eenheid het lugversorging en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Die gasteplaas is nie rolstoelvriendelik nie, aangesien dit op 'n rotsagtige heuwel gebou is.
- Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad na die instansie is.
- Die instansie het 'n seisoenale swembad wat net in die somer oop is.
- Daar is 'n winkeltjie by ontvangs wat vleis, ys, koeldrank, vars plaasprodukte en hout verkoop.
- Die naaste winkels is sowat 30 km van Groblershoop af.
- Daar is 'n klein restaurant op die perseel waar gaste ontbyt tussen 08:00 en 10:00 kan bestel.
- Klein honde word toegelaat indien vooraf gereël is en moet ten alle tye aan 'n leiband wees, omdat daar dassies, wild en plaasdiere op die perseel is. Troeteldiere word nie op die beddens toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalet het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 4 enkelbeddens op die boonste verdieping en 1 dubbelbed op die onderste verdieping. Die chalet het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet en wasbak in die hoofslaapkamer op die onderste verdieping. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n stoof en 'n mikrogolf. Daar is braaigeriewe by elke chalet. Die eenheid het lugversorging en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Die gasteplaas is nie rolstoelvriendelik nie, aangesien dit op 'n rotsagtige heuwel gebou is.
- Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad na die instansie is.
- Die instansie het 'n seisoenale swembad wat net in die somer oop is.
- Daar is 'n winkeltjie by ontvangs wat vleis, ys, koeldrank, vars plaasprodukte en hout verkoop.
- Die naaste winkels is sowat 30 km van Groblershoop af.
- Daar is 'n klein restaurant op die perseel waar gaste ontbyt tussen 08:00 en 10:00 kan bestel.
- Klein honde word toegelaat indien vooraf gereël is en moet ten alle tye aan 'n leiband wees, omdat daar dassies, wild en plaasdiere op die perseel is. Troeteldiere word nie op die beddens toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 2168, Vollgraaffsig, 8850, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang