Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SM Africa Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

SM Africa
Guesthouse ...

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 8 resensies vir SM Africa Guest House
Netheid
3.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.0/5
Roy R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roy R

Was net 'n oornag gewees.

Baie vriendelike diens. Ongelukkig wys die verblyf tekens van ontwykende instandhouding. Netjies en skoon gewees vir 'n oornag. Waarde vir geld gewees.

Conley S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Conley S

Wouldn't give it any stars if it was possible.

The only stars to be celebrated are the welcoming and accommodating staff members. Dusty, house is unkept, pool is unkept, the mattresses are terrible and the facilities are poor. Definitely won't recommend this place.

Johannie C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannie C

Baie tevrede.

Hulle het dit baie geniet en was baie beïndruk met die plek, ook die netheid en die vriendelike diens.

Annamarie L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie L

Die bed is regtig gerieflik.

Ons verwelkoming was hartlik, die kamer was skoon. Die vloer en die stort se vloer is nie heeltemal op standaard nie, maar dit was skoon. Die nadele was die volgende: Die koffie in ons kamer was al hard in die botteltjie, so ons het ons eie koffie gaan koop. Daar was nie vars water nie, die beker was half. Die handdoeke is die ergste, dit is nie op standaard nie, die een was vol fraaiings gewees, so ons het net een handdoek gebruik. Met min moeite kan dit regtig die gastehuis wees wat dit bedoel is. Handdoeke, twee lakens op die bed, water in die yskas, 'n eerlikheidsyskas, dalk 'n beskuitjie. Maar ons het baie lekker geslaap en gestort en die grootste voordeel is die feit dat die krag nooit afgegaan het nie, daar is sekerlik 'n sonkragstelsel.

Renee R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renee R

Not my type of guest house.

Older place needs a revamp.

Michaele C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michaele C

The first morning the guests that arrived was a bit loud while we were sleeping, but after that it was fine. The room is a bit awkward as the TV is on the left and the bed is facing the opposite of the bathroom so it was very awkward to watch TV. I would suggest to have the bed opposite the TV to be able to watch TV properly, but overall stay was good.

I love that the guest house was close to shops for us and that it is in a good area, and the guest house itself was nice secured for our vehicle.

Johan R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Johan R

Baie ongemaklik.

Badkamer het gewone glas as 'n ruit, verder is daar ook net 'n baie deurskynende kantgordyn voor die venster. Dus geen privaatheid in badkamer nie. Wasbak in badkamer het geen koue water nie, het probeer on gesig met stomende water te was in die oggend, kon glad nie tandeborsel nie, die water was te warm. Die gasvryheid "shampoo and body wash" is nie eens vervang van die vorige gas af nie, en was halfpad gebruik. Sekuriteitswag sit in ontvangsportaal deur die nag, en die geringste beweging wat hy maak resoneer deur hele gebou, dit hou mens uit die slaap uit.

SM Africa Guest House se terugvoer

Goeie dag Johan, baie dankie vir jou eerlike resensie van ons gastehuis ons het kennis geneem van alles en sal dit regstel. As gevolg van jou resensie sal ons getinte venster film in al ons badkamer vensters sit.
Weereens dankie dat jy ons gekies het en vir jou eerlike resensie.
Baie dankie.
Tracy Maseko

SM Africa Guest House
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holzgen-straat 112, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc835058e4f22ad39a6ca73f5319ecdc696d8455dc0580be7f15360175f881887046dff8e407c3f6ca729616d1ef65614909?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 8 5 1 4 112 Holzgen Street Brackenhurst 1448 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.312278576721 28.093734635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang