Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SM Africa Guest House

Gastehuis

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Goed

Netheid
3.1
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
3.6
Johannie C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Baie tevrede. Hulle het dit baie geniet en was baie beïndruk met die plek, ook die netheid en die vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2022

Die bed is regtig gerieflik. Ons verwelkoming was hartlik, die kamer was skoon. Die vloer en die stort se vloer is nie heeltemal op standaard nie, maar dit was skoon. Die nadele was die volgende: Die koffie in ons kamer was al hard in die botteltjie, so ons het ons eie koffie gaan koop. Daar was nie vars water nie, die beker was half. Die handdoeke is die ergste, dit is nie op standaard nie, die een was vol fraaiings gewees, so ons het net een handdoek gebruik. Met min moeite kan dit regtig die gastehuis wees wat dit bedoel is. Handdoeke, twee lakens op die bed, water in die yskas, 'n eerlikheidsyskas, dalk 'n beskuitjie. Maar ons het baie lekker geslaap en gestort en die grootste voordeel is die feit dat die krag nooit afgegaan het nie, daar is sekerlik 'n sonkragstelsel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Roy R
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Was net 'n oornag gewees. Baie vriendelike diens. Ongelukkig wys die verblyf tekens van ontwykende instandhouding. Netjies en skoon gewees vir 'n oornag. Waarde vir geld gewees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Renee R
1 nag
4.2
Okt 2022

Not my type of guest house. Older place needs a revamp.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michaele C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2022

The first morning the guests that arrived was a bit loud while we were sleeping, but after that it was fine. The room is a bit awkward as the TV is on the left and the bed is facing the opposite of the bathroom so it was very awkward to watch TV. I would suggest to have the bed opposite the TV to be able to watch TV properly, but overall stay was good. I love that the guest house was close to shops for us and that it is in a good area, and the guest house itself was nice secured for our vehicle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Conley S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Sep 2023

Wouldn't give it any stars if it was possible. The only stars to be celebrated are the welcoming and accommodating staff members. Dusty, house is unkept, pool is unkept, the mattresses are terrible and the facilities are poor. Definitely won't recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Johan R
Kort verblyf
2.2
Jun 2022

Baie ongemaklik. Badkamer het gewone glas as 'n ruit, verder is daar ook net 'n baie deurskynende kantgordyn voor die venster. Dus geen privaatheid in badkamer nie. Wasbak in badkamer het geen koue water nie, het probeer on gesig met stomende water te was in die oggend, kon glad nie tandeborsel nie, die water was te warm. Die gasvryheid "shampoo and body wash" is nie eens vervang van die vorige gas af nie, en was halfpad gebruik. Sekuriteitswag sit in ontvangsportaal deur die nag, en die geringste beweging wat hy maak resoneer deur hele gebou, dit hou mens uit die slaap uit.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
SM Africa Guesthouse
SM Africa Guest House
Goeie dag Johan, baie dankie vir jou eerlike resensie van ons gastehuis ons het kennis geneem van alles en sal dit regstel. As gevolg van jou resensie sal ons getinte venster film in al ons badkamer vensters sit. Weereens dankie dat jy ons gekies het en vir jou eerlike resensie. Baie dankie. Tracy Maseko

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
1.6
Jul 2022

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

SM Africa
Guesthouse ...

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holzgen-straat 112, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc835058e4f22ad39a6ca73f5319ecdc696d8455dc0580be7f15360175f881887046dff8e407c3f6ca729616d1ef65614909?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 8 5 1 4 112 Holzgen Street Brackenhurst 1448 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.312278576721 28.093734635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang