Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Smalkloof Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ivan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Morné was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers was netjies en goed toegerus. Dit was ongelooflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joalette V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Ongelooflike mooi en oulike gastehuis, vriendelike mense! Ons was baie beïndruk met die filterkoffie in die kamer dit was 'n groot bederf, die bed was net baie sag en ongemaklik. Ongelooflike vriendelike mense en oulike skoon netjiese plekkie. Sal vir seker weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Baie netjies en skoon. Baie mooi ligging. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Wat 'n oulike plek. Pragtige plaas met 'n nog mooier plaashuis en ons het elke oomblik geniet. Sal graag vir langer wil gaan. Dankie Morné en Madeleine. Ons kom weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

Ongelooflik lekker! Smalkloof is 'n pragtige plaashuis. Ons is baie vriendelik ontvang deur Morne en Ronald se kos was uit 'n boek uit. Ons kamer was smaakvol en baie skoon. Ek sal Smalkloof vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Netjiese en gerieflike oornagverblyf en sal dit te enige tyd aanbeveel vir andere. Ons het ons verblyf by Smalkloof baie geniet - die kamer was goed toegerus, baie skoon en netjies en die ontvangs en kos van goeie gehalte. Ons was verras om beide DStv en WiFi te kon geniet. As ons ooit weer in daardie omgewing sou kom, sal ons definitief weer Smalkloof gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Restful place. We enjoyed our stay here very much. Friendly people. Quiet, restful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trix U
1 nag
5.0
Jun 2018

Pragtige gastehuis. Vyfster verblyf. Vriendelike diens. Kamers netjies en gerieflik. Ontbyt was heerlik. Beslis die moeite werd om daar te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Wet V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2018

Wonderlike plek. Sal vir seker weer by Smalkloof aanklop. Baie gerieflik en skoon en vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heiko K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2018

Heerlik in 'n stil plaasomgewing, vriendelik ontvang en kamers is baie mooi en prakties. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 065
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 065
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smalkloof 26, Volksrust, 2470, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnkciCYgX40H08Jo0XHfMTndRhs2ffVE5aNooy1K4bW95OtB2Lm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 065 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Smalkloof 26 Volksrust 2470 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.337919888106 29.861869812012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang