Smalkloof Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Morne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 26
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Ivan J - Jul 2024
Algehele gradering
Morné was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers was netjies en goed toegerus.
Joalette V - Mrt 2022
Algehele gradering
Ongelooflike mooi en oulike gastehuis, vriendelike mense!
James W - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Chris V - Jan 2022
Algehele gradering
Wat 'n oulike plek.
Liesl H - Mrt 2019
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Willie C - Jan 2019
Algehele gradering
Netjiese en gerieflike oornagverblyf en sal dit te enige tyd aanbeveel vir andere.
Jackie B - Okt 2018
Algehele gradering
Restful place.
Trix U - Jun 2018
Algehele gradering
Pragtige gastehuis. Vyfster verblyf.
De Wet V - Apr 2018
Algehele gradering
Wonderlike plek.
Heiko K - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik in 'n stil plaasomgewing, vriendelik ontvang en kamers is baie mooi en prakties.
Fransua J - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Laudi S - Apr 2018
Algehele gradering
Gasvry. Professioneel. Netjies. Rustige, mooi omgewing.
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Anthonie J - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Heiko K - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik stil met mooi ligging en tuin.
Christa S - Des 2016
Algehele gradering
Deur en deur die moeite werd!
Lees meerTshepo M - Apr 2015
Algehele gradering
Great!
Hannes W - Jan 2015
Algehele gradering
Oornagverblyf op pad huis toe.
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Smalkloof 26, Volksrust, 2470, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang