Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Small Bay Beach Suites

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Santie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir Small Bay Beach Suites
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Henk F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk F

Ongelooflik lekker.

Heerlik gebly. Sal beslis weer daar bly. Vriendelikste gasvrou. Ek het tot 'n geskenkie by haar gekry.

Johan S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Fantasties!

Die eenheid is gerieflik, skoon en goed gelëe; binne stapaftstand van restaurante en die strand. Santie het ons vriendelik ontvang en ons het heerlik ontspan! Sal definitief weer daar oornag.

Elmarie B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie B

Skoon. Netjies. Pragtige uitsig. Vriendelike diens van die gasvrou.

Santie het die ekstra myl geloop om meer inligting deur te gee van restaurante en besienswaardighede in die omgewing. Parkering is veilig en die omgewing is stil en rustig. Definitief 'n weer-besoek in die toekoms.

Small Bay Beach Suites se terugvoer

So bly om te hoor julle het jul verblyf geniet. As jul weer kom, het ons son energie ten volle benut.

Small Bay Beach Suites
Werner B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B

Pragtige verblyf met 'n goeie ligging.

Regtig baie mooi verblyf binne loop afstand van die strand. Beslis 'n plek wat ons in die toekoms weer sal gebruik.

Ingrid G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid G

Great location, great accommodation and spectacular views.

Enjoyed our stay, delightful host.

Small Bay Beach Suites se terugvoer

So happy to hear you have enjoyed your stay. Would love to welcome you back.

Small Bay Beach Suites
Naomi N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi N

Wonderlik.

Die uitleg van die studio is perfek en die uitsig oor die oseaan deur die glasvensters is regtig mooi. Alles is loopafstand en die stilte in die aand is 'n bonus, want dan hoor die besoeker die mooi van die see se gesels. Gaan definitief weer daar bly.

Small Bay Beach Suites se terugvoer

Ons is so bly dat julle dit geniet het. Ons hoop om julle in die toekoms terug te verwelkom.

Small Bay Beach Suites
Shelise N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelise N

Die plekkke is netjies, het alles wat ons nodig gehad het en die ligging was ideaal.

Ons het baie lekker gebly, die gasvrou was baie vriendelik en die plekkie was skoon, netjies en net reg vir ons twee. Ons sal beslis weer teruggaan. Waarde vir geld.

Small Bay Beach Suites se terugvoer

Wonderlik om dié terugvoer te ontvang. Hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom.

Small Bay Beach Suites
Elize M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M

Sien sterre.

Mooiste uitsig en alles was so netjies en skoon.

Small Bay Beach Suites se terugvoer

Ons is so bly julle het die verblyf geniet. Dankie vir die 5 sterre!

Small Bay Beach Suites
Hanneke N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke N

Beste verblyf en gasvrou nog!

Beste waarde vir geld, gasvrou lewer 100% diens.

Small Bay Beach Suites se terugvoer

Baie dankie Hanneke. Ek is so bly julle het jul verblyf geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom!

Small Bay Beach Suites
Gerard V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard V

Spectacular views.

Loved the place. Spectacular views of the ocean and table Mountain. Conveniently located within walking distance to great restaurants.

Small Bay Beach Suites se terugvoer

So happy to hear you had a great stay. Hope we can welcome you back in the near future.

Small Bay Beach Suites
Etienne C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne C

Gemaklik.

Sal aanbeveel vir enige een. Skoon. Gelrieflik. Vriendelik en veilig.

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan 41, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOzYyfGZuAfhMQIu25kfRf4OOCfd8veKWxCO4Co4xM2xt0bJMAM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 41 Sir David Baird Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.79958247331 18.460234457008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang