Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Small Bay Beach Suites

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Henk F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ongelooflik lekker. Heerlik gebly. Sal beslis weer daar bly. Vriendelikste gasvrou. Ek het tot 'n geskenkie by haar gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantasties! Die eenheid is gerieflik, skoon en goed gelëe; binne stapaftstand van restaurante en die strand. Santie het ons vriendelik ontvang en ons het heerlik ontspan! Sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Skoon. Netjies. Pragtige uitsig. Vriendelike diens van die gasvrou. Santie het die ekstra myl geloop om meer inligting deur te gee van restaurante en besienswaardighede in die omgewing. Parkering is veilig en die omgewing is stil en rustig. Definitief 'n weer-besoek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Santie
Small Bay Beach Suites
So bly om te hoor julle het jul verblyf geniet. As jul weer kom, het ons son energie ten volle benut.

Werner B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Pragtige verblyf met 'n goeie ligging. Regtig baie mooi verblyf binne loop afstand van die strand. Beslis 'n plek wat ons in die toekoms weer sal gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Great location, great accommodation and spectacular views. Enjoyed our stay, delightful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Small Bay Beach Suites
So happy to hear you have enjoyed your stay. Would love to welcome you back.

Naomi N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Wonderlik. Die uitleg van die studio is perfek en die uitsig oor die oseaan deur die glasvensters is regtig mooi. Alles is loopafstand en die stilte in die aand is 'n bonus, want dan hoor die besoeker die mooi van die see se gesels. Gaan definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Small Bay Beach Suites
Ons is so bly dat julle dit geniet het. Ons hoop om julle in die toekoms terug te verwelkom.

Shelise N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Die plekkke is netjies, het alles wat ons nodig gehad het en die ligging was ideaal. Ons het baie lekker gebly, die gasvrou was baie vriendelik en die plekkie was skoon, netjies en net reg vir ons twee. Ons sal beslis weer teruggaan. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Small Bay Beach Suites
Wonderlik om dié terugvoer te ontvang. Hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom.

Elize M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Sien sterre. Mooiste uitsig en alles was so netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Small Bay Beach Suites
Ons is so bly julle het die verblyf geniet. Dankie vir die 5 sterre!

Hanneke N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Beste verblyf en gasvrou nog! Beste waarde vir geld, gasvrou lewer 100% diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Small Bay Beach Suites
Baie dankie Hanneke. Ek is so bly julle het jul verblyf geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom!

Gerard V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2021

Spectacular views. Loved the place. Spectacular views of the ocean and table Mountain. Conveniently located within walking distance to great restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Small Bay Beach Suites
So happy to hear you had a great stay. Hope we can welcome you back in the near future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Santie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan 41, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOzYyfGZuAfhMQIu25kfRf4OOCfd8veKWxCO4Co4xM2xt0bJMAM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 41 Sir David Baird Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.79958247331 18.460234457008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang