Small Bay Beach Suites
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Santie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 28
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Henk F - Apr 2024
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Johan S - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Elmarie B - Mei 2023
Algehele gradering
Skoon. Netjies. Pragtige uitsig. Vriendelike diens van die gasvrou.
Small Bay Beach Suites se terugvoer
So bly om te hoor julle het jul verblyf geniet. As jul weer kom, het ons son energie ten volle benut.
Werner B - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige verblyf met 'n goeie ligging.
Ingrid G - Des 2022
Algehele gradering
Great location, great accommodation and spectacular views.
Small Bay Beach Suites se terugvoer
So happy to hear you have enjoyed your stay. Would love to welcome you back.
Naomi N - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Small Bay Beach Suites se terugvoer
Ons is so bly dat julle dit geniet het. Ons hoop om julle in die toekoms terug te verwelkom.
Shelise N - Des 2021
Algehele gradering
Die plekkke is netjies, het alles wat ons nodig gehad het en die ligging was ideaal.
Small Bay Beach Suites se terugvoer
Wonderlik om dié terugvoer te ontvang. Hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom.
Elize M - Nov 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Small Bay Beach Suites se terugvoer
Ons is so bly julle het die verblyf geniet. Dankie vir die 5 sterre!
Hanneke N - Okt 2021
Algehele gradering
Beste verblyf en gasvrou nog!
Small Bay Beach Suites se terugvoer
Baie dankie Hanneke. Ek is so bly julle het jul verblyf geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom!
Gerard V - Aug 2021
Algehele gradering
Spectacular views.
Small Bay Beach Suites se terugvoer
So happy to hear you had a great stay. Hope we can welcome you back in the near future.
Etienne C - Okt 2020
Algehele gradering
Gemaklik.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sir David Baird-rylaan 41, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang