Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Small Bay Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Andre V
1 nag
5.0
Mei 2024

Baie lekker gebly en is naby die nodige eetplekke. Maklike toegang, skoon en netjies met WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Small Bay Gastehuis
Andre, thank you for your Small Bay review. We are so happy you had a pleasant stay and enjoyed the restaurants nearby. We hope to welcome you back for another visit.

Margariet A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Goeie oornagverblyf. Was heerlik dankie. Ligging uitstekend. Netjies. Sal tog lugversorging aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Small Bay Gastehuis
Margariet, thank you for your review and feedback. Your feedback is much appreciated. So glad you enjoyed our lovely location. We hope you can visit again.

Ingrid S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Ek het baie lekker gebly! Een irritasie: Daar was nie 'n muurprop of 'n spieël by die spieeltafel nie. Ek moes sukkel om 'n ander prop te gebruik en hare te blaas met 'n klein staanspieël. Mens kan ook nie 'n skootrekenaar by die tafel inprop en sit en werk nie. Skuif die tafel langs die hangkas in waar die muurproppe is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Small Bay Gastehuis
Thank you for your review and feedback, Ingrid. There is another mirror inside the cupboard in reach of the wall socket. An extension lead is also provided so you can work on your laptop at the desk. Apologies for any inconvenience caused. We hope to welcome you back for another visit.

Niel V
1 nag
5.0
Mrt 2024

Was net vir een aand en definitief die moeite werd . Te lekker gebly vir die een aand. En nogal loopafstand van Blue Peter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Small Bay Gastehuis
Thank you for your review, Niel. So happy you enjoyed your visit. Hopefully, you can stay a bit longer on your next trip.

Trish G
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Privaat en sonder hindernis. Binne loopafstand van alles wat ek benodig. Beste. Ek het al voorheen daar geslaap en het dadelik tuis gevoel. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Small Bay Gastehuis
Trish, thank you. Your review is much appreciated. We are delighted that you felt so at home at our guest house. We look forward to welcoming you back again soon.

Felicity G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Beautiful. Fantastic place when you are traveling for business.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Small Bay Gastehuis
Thank you, Felicity, for taking the time to write a review. So glad you enjoyed your stay. We hope your business allows you to visit again.

Ilse S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ongelooflik, sal graag weer gaan. Fantastiese plek, en lieflik skoon en gemaklik. Vriendelike ontvangs en 'n veilige gevoel. Alles is daar wat nodig is. Koffie is goed en 'n bottel water is in die yskas. 'n Lieflike vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Small Bay Gastehuis
Retha, thank you for reviewing our guest house. We are delighted that you had an enjoyable stay. We hope you can visit again soon.

Sanet C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ons het heerlik ontspan en sal graag weer hier bly. Oma het heerlik gebly! Small Bay het die perfekte ligging vir 'n seevakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Small Bay Gastehuis
Thank you for your review, Sanet. We're so happy you enjoyed your stay. We hope you visit again on your next trip to Cape Town.

Maria C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Sal weer hier tuis gaan. Ons het goeie aanwysings en inligting ontvang en het lekker gekuier. Vriendelike gasvrou. Eenheid het alles wat jy nodig het. Motor slaap nie agter 'n hek nie, maar dit blyk veilig te wees. Ons het geen probleme gehad nie. Die stad is besig om die seemuur te herstel wat tot gevolg het dat die straat effens versper is. Talle restaurante naby, kan stap as jy wil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Small Bay Gastehuis
Thank you for taking the time to write this review, Maria. We are very pleased you enjoyed your visit. We hope you can stay with us again soon.

Hein P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie netjies en gerieflik. Baie vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Small Bay Gastehuis
Thank you, Hein for reviewing Small Bay Guest House. We are very happy that you enjoyed your time with us. Hope you can visit again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferguson-straat 12, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e2048131145b5187b27e6cc803fbb6c07fd6cf98c260f60e022f212ef8728c350c769e2f986f7d5534402c774c3ecc5ef08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 12 Ferguson Street Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -33.796824782904 18.459450602532

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang