Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Small Bay Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferguson-straat 12, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Small Bay Guest House is in die pragtige en luukse Blouberg, Kaapstad, (langs die bekende Blue Peter Hotel) en slegs meters van die strand af.

Die ligging is ideaal vir gaste wat strandlangs na verskeie restaurante, winkels en strandkroeë (Eden on the Bay) wil wandel.

Panoramiese uitsigte op Tafelberg, Robbeneiland en die Atlantiese Oseaan kan van die strand af geniet word.

Small Bay bied gerieflike en bekostigbare verblyf met 'n ontspanne, vriendelike en informele atmosfeer.

Hier kan gaste op vriendelike diens staatmaak en ’n rustige wegbreek geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Andre V
5.0
Baie lekker gebly en is naby die nodige eetplekke. Maklike toegang, skoon en netjies met WiFi.
Mei 2024
Margariet A
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie oornagverblyf. Was heerlik dankie. Ligging uitstekend. Netjies. Sal tog lugversorging aanbeveel.
Mrt 2024
Ingrid S
5.0
Ek het baie lekker gebly! Een irritasie: Daar was nie 'n muurprop of 'n spieël by die spieeltafel nie. Ek moes sukkel om 'n ander prop te gebruik en h...
Sien meer
Mrt 2024
Niel V
5.0
Was net vir een aand en definitief die moeite werd . Te lekker gebly vir die een aand. En nogal loopafstand van Blue Peter.
Mrt 2024
Trish G
5.0
Privaat en sonder hindernis. Binne loopafstand van alles wat ek benodig. Beste. Ek het al voorheen daar geslaap en het dadelik tuis gevoel. Sal beslis...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Ferguson-straat 12, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Small Bay Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferguson-straat 12, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e2048131145b5187b27e6cc803fbb6c07fd6cf98c260f60e022f212ef8728c350c769e2f986f7d5534402c774c3ecc5ef08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 12 Ferguson Street Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -33.796824782904 18.459450602532

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang